โVandag gaan ons op โn reis deur die geskiedenis van Oom Paul.โ
So vertel Charles Rademeyer, kultuurkoรถrdineerder van die Federsasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), wat vandag, 120 jaar na die afsterwe van die legendariese Paul Kruger, op โn ontdekkingsreis in Pretoria gegaan het om die president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) se lewe en nalatenskap te vier.
Die FAK het op 14 Julie saam met โn groep erfenisliefhebbers die spore van Oom Paul Kruger gevolg met โn opwindende toer regoor Pretoria.
โ120 jaar na sy afsterwe onthou ons steeds en is sy impak op ons eie voetspore steeds sigbaar,โ vertel Rademeyer.
โOns het ons toer vandag afgeskop by die Melrosehuis; waar die Boeregeneraals โn keuse moes maak om die oorlog tot โn einde te bring ter wille van die vroue en kinders in die konsentrasiekampe.โ
Na โn emosionele besoek aan die huis waar die Vrede van Vereeniging onderteken is, het Rademeyer en die groep beweeg na die ou ZAR-Raadsaal en Kerkplein, โsonder die ou kerk, maar met โn merkwaardige beeld van Oom Paul wat steeds sy verhaal vertel.โ
โOp hierdie reis kon ons gaan sit op die stoep waar Oom Paul en Tannie Gezina ontspan het en ons kon oorstap na die eerste Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika wat sy verhaal, sy nalatenskap en sy menswees vir die kort oomblik tasbaar gemaak het,โ sรช Rademeyer.
Na hulle โby Oom Paul aan huis wasโ, het die groep besoek afgelรช by die Heldeakker waar die grafte van beide Paul en Gezina Kruger en hul kinders is.
Rademeyer vertel dat hierdie besoek aan die Heldeakker mens nederig laat omdat jy opnuut besef wat Kruger se nalatenskap vir ons beteken het.
โIn die Heldeakker staan ons voor โn reus se graf, waar hy sy ewige rusplek gevind het; voor ons staan die woorde van 1 Petrus 5:7 voor ons soos ึนโn opdrag โ โWerp al jul bekommernisse op die Hereโ, en opnuut besef mens dat die Afrikaner se geskiedenis gebou is op โn sterk fondasie van geloof en jy kry weer hoop vir die toekoms,โ sluit Rademeyer af.
Die toer het afgesluit by die Voortrekkermonument waar Kruger se sterfkamer twee dae gelede vir die eerste keer bekendgestel is.
โโn Kort toer soos hierdie is nie net โn historiese reis nie, maar โn herinnering aan die opofferings van diรฉ wat voor ons gekom het รฉn โn opdrag om die fakkel oor te neem en die lig te word wat ons die toekoms in kan dra. Om Paul Kruger sรฉlf aan te haal โ๐๐๐๐ ๐ข๐๐ก ๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ก ๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐๐ข ๐๐๐ ๐ก๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐โ.โ
๐๐ข๐ซ ๐ฆ๐๐๐ซ ๐ง๐ฎ๐ฎ๐ฌ ๐จ๐จ๐ซ ๐๐ข๐ ๐ ๐๐ ๐ฌ๐ ๐ค๐ฎ๐ฅ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐ง๐๐ญ๐ฐ๐๐ซ๐ค๐ ๐ค๐จ๐ง๐ญ๐๐ค ๐ ๐๐ซ๐ฎ๐ฌ ๐ฏ๐ข๐ซ charles@kultuurtuiste.org.za