VRIENDE VAN DIE FAK

SLUIT AAN

Die FAK onthou en vertel al vir jare die Afrikaner se storie en ons is daagliks besig om dié verhale verder te skryf. Sluit aan as ’n vriend van die FAK en help ons om die volgende hoofstuk van ons kulturele erfenisverhaal te skryf.

“Ek wil aansluit, kontak my asseblief.”

Bepalings & Voorwaardes