Dit is hierdie maand 20 jaar sedert die afsterwe van die bekende skrywer Dalene Matthee. Sy was โ€Žveral bekend vir haar vier bosromans oor die Knysnabosse. Die rolprent van een van hierdie โ€Žbosromans, Fiela se kind, verskyn in 1988. Die rolprentmaker was die aktrise en regisseur Katinka โ€ŽHeyns. โ€Ž
Katinka Heyns het Saterdagaand by die FAK se Kaapse kantoor saam met vriende van die FAK โ€Žgekuier. Dit was โ€™n baie gesellige saamkuieraand waartydens Katinka vertel het van haar destydse โ€Žbesoeke aan Dalene Matthee en hul besoeke aan die bos wat moes โ€œtoestemming geeโ€ vir die maak โ€Žvan die rolprent. Katinka se man, die skrywer Chris Barnard, het die draaiboek vir ๐˜๐˜ช๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ข ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ฌ๐˜ช๐˜ฏ๐˜ฅ โ€Žgeskryf. Sy deel interessante staaltjies tydens die maak van die film, haar interaksie met die olifante โ€Žen die samestelling van die rolverdeling. โ€Ž
Katinka vertel van haar gesprekke met Dalene oor die magiese effek van die bos en hoe Dalene โ€Žverwys het na verskillende dimensies. As die rolprent die vierde dimensie vasvang, sou dit besonders โ€Žwees, maar die vyfde dimensie sou uitsonderlik wees. Dalene Matthee het tydens die premiรจre van โ€Ž๐˜๐˜ช๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ข ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ฌ๐˜ช๐˜ฏ๐˜ฅ vir Katinka gesรช: โ€œJy het dit!โ€, verwysende na die vyfde dimensie. โ€Ž
Dalene se sentrale boodskap in die boek ๐˜๐˜ช๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ข ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ฌ๐˜ช๐˜ฏ๐˜ฅ is ook wat Katinka in die rolprent beklemtoon โ€Žhet. ๐˜‹๐˜ช๐˜ฆ ๐˜๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ณ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ธ๐˜ฆ ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ฃ๐˜ข๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ข๐˜ณ ๐˜๐˜บ ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ณ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ธ๐˜ฆ ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ณ๐˜ฆ๐˜จ ๐˜ธ๐˜ข๐˜ต ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ข๐˜ข๐˜ฏ โ€™๐˜ฏ ๐˜ฌ๐˜ช๐˜ฏ๐˜ฅ ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ฏ โ€Ž๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ.โ€Ž
Die gehoor het vrae gevra en soms lekker saamgelag. Tydens die koffiebreek, terwyl ons wag vir die โ€Žson om te sak het mense die geleentheid benut om in kleiner groepies met Katinka te gesels. Na โ€Žheerlike roosterkoeke vir aandete skuif almal hul kampstoele reg vir die vertoning van โ€Ž๐˜๐˜ช๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ข ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ฌ๐˜ช๐˜ฏ๐˜ฅ, โ€Ždie rolprent.โ€Ž
In die buitelug kyk ons saam met Katinka en haar seun Simon Barnard na die rolprent. Simon het die โ€Žrol van klein Benjamin Komoeti in die rolprent gespeel.โ€Ž
Wat โ€™n belewenis om saam so โ€™n mooi storie oor die wel en weรซ van mense te kyk. Dit is met goeie โ€Žrede dat Katinka Heyns gekrediteer word vir โ€™n kragtige, onkonvensionele manier van storievertelling โ€Žen haar toewyding aan die Suid-Afrikaanse konteks. Almal klap spontaan hande aan die einde van โ€Ždie rolprent. โ€Ž
Jareka Myburgh onthou โ€Ž๐˜๐˜ช๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ข ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ฌ๐˜ช๐˜ฏ๐˜ฅ as een van haar voorgeskrewe boeke op skool en sรช dat sy die โ€Žstorie nou in โ€™n ander lig sien met die agtergrond wat sy nou het van die mense agter die boek.โ€Ž
Michelle Koen het van Langebaan gekom om die geleentheid by te woon en gesรช dat sy so baie โ€Žwaardering het vir wat Katinka Heyns doen vir Afrikaans, dat sy haar as baie nederig ervaar het en โ€Ždat sy dankbaar is dat Katinka bereid was om โ€™n ver ent te ry om te kom gesels oor Fiela se Kind en โ€Ždaarna saam met ons die rolprent te kyk. Dit was besonders.โ€Ž
Katinka Heyns verwoord haar belewenis van die aand toe sy aan die einde van die rolprent verwys na โ€Žhaar ervaring van โ€™n besondere atmosfeer wat geheers het om so onder die bome met liggies in die โ€Žbuitelug die rolprent saam met almal te kyk, iets anders as โ€™n groot rolprentskerm.โ€Ž