
Beskerm ONS geskiedenis in skole!
Help om ons geskiedenis in skole te hou!
Die regering wil elke stukkie Afrikanergeskiedenis uit skoolhandboeke skeur. Ons durf dit nie toelaat nie! Stilte vandag beteken dat ons môre geen seggenskap het oor wat ons kinders op skool leer nie.
As dít wat jou kind op skool leer vir jou belangrik is, voltooi die vorm hieronder en wys jou steun.
