
Hierdie toekenning is toegeken aan persone wat Afrikaans deur middel van die media bevorder het. Onder Afrikaanse media word verstaan die uitgewersbedryf, koerante, televisie, digitaal, film en/of radio. Die toekenning is tydens die FAK se jaarlikse Prestige-aand of tydens ’n spesiale geleentheid oorhandig.
2013
Heinrich Marnitz
2014
Cobus Bester
2015
Karen Meiring
2016
Bun Booyens
2017
Johanna van Eeden
2019
Charles Smith