• Na die Slag van Blaauwberg in 1806 kom die Kaapkolonie onder Britse beheer. Die 19de eeu in die Kaap word ’n stryd tussen voorstanders en teenstanders van verengelsing. Dit kry beslag in onder meer gebruike, boustyle, kleredrag, eetkultuur en ook in onderwys. In hierdie klimaat besluit lede van die Genootskap van Regte Afrikaners om [...]

  • Die oënskynlike verbrokkeling van regeringsmag en die nuwe regering van nasionale eenheid (RNE) kan selfs ’n positiewe invloed op die toekoms van Afrikaanse onderwys hê. In die nasionale verkiesing van Junie het die ANC sy meerderheid verloor, verskeie nuwe ministers is aangestel, portefeuljekomitees is geskommel en die parlement is aansienlik vergroot. Daar is gehoop [...]

  • Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) het ’n paar inspirerende maande beleef, met lewendige kultuuraktiwiteite wat oor die noordelike, sentrale en suidelike streke van Suid-Afrika strek. Van betekenisvolle restourasies en verrykende geskiedkundige toere tot boeiende opvoedkundige geleenthede, was die FAK aan die voorpunt van kulturele bewaring en bevordering. Noordelike streek: ’n Herlewing van erfenis [...]

  • Die afgelope paar weke het ’n aantal nuwe Afrikaanse vrystellings weer die lig gesien; hierdie keer is daar nóg ’n klassieke treffer van weleer wat ’n gedaanteverwisseling ondergaan, ’n groot Afrikaanse treffer word nuut opgeneem twintig jaar nadat dit oorspronklik vrygestel is, ’n legende keer terug met ’n komposisie van ’n opkomende liedjieskrywer terwyl [...]

  • “As die FAK Jeug, is ons trots daarop om ’n dinamiese en energieke groep jongmense te wees wat ons kultuur en tradisies lewendig hou.” Só vertel Reagan Smith wat vanjaar die leisels oorgeneem het as ondervoorsitter van die FAK Jeug. Die FAK Jeug is in Desember 2023 deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge gestig. [...]

  • Die verskuiwing van ’n struktuur met historiese, kulturele of argitektoniese betekenis is geen geringe prestasie nie. Stel jou die uitdaging voor om herinneringe, nalatenskappe en tasbare stukke geskiedenis te verskuif. Monumente staan as stille getuies van die tydperke wat hulle deurleef het en elke hervestiging blaas nuwe lewe in hulle terwyl daar verseker word [...]

  • “Ons hoort hier” eggo die woorde van die Afrikaner-verklaring, soos dit in April vanjaar vir die eerste keer nasionaal bekend gestel is. Die Afrikaner-verklaring is by die 30-jarige herdenking van Suid-Afrika se grondwet, in die Voortrekkermonument in Pretoria, bekend gestel. Tydens die bekendstelling van dié geskiedkundige verklaring, op 22 April, het dr. Danie Langner, [...]

  • deur Isabel Groesbeek Tydens die Groot Trek was daar ’n aantal reisende skoolmeesters, soos Daniel Pfeffer by die Trichardt-trek, meesters Macdonald en Tielman Roos by die Potgieter-trek en eerwaarde Erasmus Smit (1778-1863), eggenoot van die suster van die Maritz-trekleier, Susanna Catharina Maritz (1799-1863), by die Maritz-trek. Die pioniers in die binneland was van mening [...]

  • Samestellers: Stefaans Coetzee en Anchen Conradie Naledi-Uitgewers Stefaans Coetzee doen dit weer! Minder as ’n jaar nadat Op pad na Grysberg sy verskyning op die rakke gemaak het, maak Sewe keer sondig opslae met 42 skrywers – twee skrywers per kortverhaal. Wag, voor ek die wa voor die perde inspan met dié uitsonderlike spanningsbundel, [...]

  • Terwyl die Voortrekkermonument bekend is vir sy historiese betekenis, bied dit ook verskeie bykomende ervarings wat die monument se veelsydige aanbod nog verder uitbrei. In ’n onlangse onderhoud met Henk Maree van die Voortrekkermonument, het ons gehoor van die uiteenlopende reeks aktiwiteite en besienswaardighede, wat vir besoekers beskikbaar is. Maree het die breë spektrum van [...]