• Neutrale onderwys bestaan nie. Waardes, norme en geloof word tydens onderrig oorgedra en taal word gebruik om daardie waardes oor te dra. Met die koms van Jan van Riebeeck in 1652 in die Kaap, het taalkontak met ander volke plaasgevind. Reisigers het vinnig agtergekom dat die Hollands wat aan die Kaap gepraat word, verskil [...]

  • “Ek is oneindig dankbaar dat ek my liefde vir my Skepper en vir kerkmusiek kon uitleef.” Aan die woord is die welbekende komponis, musiekverwerker en musikoloog Chris Lamprecht. Wanneer mens die voorreg ervaar om Oom Chris persoonlik te ontmoet kom jy onder die indruk van sy opregte nederigheid, vriendelikheid en fyn humorsin. Hy is [...]

  • Die Federasie vir Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jeugsimfonieorkes het ’n orkestoer na die Vrystaat tydens die Junie/Julie-vakansie aangepak. Die orkestoer is geïnspireer deur die wonderlike opkoms wat die jeugsimfonieorkes ervaar het met hul kampkonsert in Maart by die FAK se rivierplaas in Parys, Udolpho. Heelwat mense van die Parys-area en omliggende dele het die [...]

  • DF du Toit was ’n taalstryder, joernalis en letterkundige. Daniël Francois du Toit is op 15 Januarie 1846 op die plaas Kleinbos in Daljosafat gebore. Sy ouers was David Petrus du Toit en Helena Elizabeth du Plessis. Die gesin het uit ses broers en sewe susters bestaan en hy was die ouer broer van [...]