ALBERTON
Alberton Geloftediens 1
NG Kerk Alberton
16/12: 09:00 Geloftediens / Koffie en tee
Kontak: Hermie Visser 084 664 1116 / [email protected]
Alberton Geloftediens 2
AP Kerk Oos-Rand, Bloekomlaan 24, Gen. Albertspark, Alberton
16/12: 09:30 Geloftediens – ds. André van den Berg / Feesrede – ds. André van den Berg, tema “Maak die deur toe”
Kontak: Chris Janse van Vuuren 082 901 0508 / [email protected]
Elandsfontein
Kontak: H Pretorius 081 327 2170 / W van der Merwe 083 630 3532
BENONI
Benoni Geloftediens
APK Benoni-kerk, Northmead, Benoni
16/12: 08:00 Geloftediens – ds. Piet du Preez
Kontak: Trudy de Koning 074 897 3185 / [email protected]
BRONKHORSTSPRUIT
Bronkhorstspruit Geloftediens
NG Nooitgedacht-saal
16 /12: 08:00 Samesang – Pieter Rorke & Orkes / 09:00 Verwelkoming en open met gebed – Tinus Strydom / Verkiesing / Kollekte / Lief & Leed / 09:25 Feesrede – Chris van Wyk / 10:00 Geloftediens – ds. Jan van Staden / Voorlees van Gelofte / Die Stem
Kontak: Zandria Venter 082 492 3970 / [email protected]
Welverdiend Voortrekkervereniging
Geloftediens
Wagtenbietjieskop Feesterrein
16/12: 09:00 Vlaghysing / Sing van Die Stem – buite die saal / Lees van Gelofte – buite die saal / Neem sitplekke binne die saal en verwelkoming – Callie Geldenhuys / Sing van volksliedere / Geloftediens – ds. Peter Venter / Kollekte / Koffie en tee / Feesrede – Andries Opperman / AJV / Afsluiting / Braai en saamkuier – bring eetgerei en drinkgoed, kos word voorsien
Kontak: Callie Geldenhuys 083 391 1652 / [email protected]
CARLETONVILLE
Carletonville Geloftediens
AP Kerk Carletonville (Ou Voortrekkerterrein)
16 /12: 09:00 Geloftediens – Joggie Swanepoel / Feesrede – ds. Wimpie Burger
Kontak: Wikus du Plooy 076 589 7454 / [email protected]
CENTURION
Centurion Geloftediens
(Voorheen Verwoerdburg – Rooihuiskraal Geloftediens)
Gereformeerde Kerk Centurion, Basdenlaan, Lyttelton
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Lourens Venter / Feesrede – dr. Christo Pretorius / Tee en koekies
Kontak: Charl van den Bergh 072 698 7956 / [email protected]
CULLINAN
Cullinan Geloftediens
TLU Saal, 4 km vanaf Fourways na Ekangala R513
16/12: 09:00 Opening en voorsang / 09:20 Kultuurprogram / 10:00 Geloftediens / Die Stem / Bedankings / 11:00 Verversings
Kontak: Edmund du Plessis 072 921 5164 / [email protected]
HEIDELBERG
Suikerbosrand Geloftediens
Suikerbosrand Geloftefeesterrein, 8 km buite Heidelberg op Meyertonpad
Tema: Geloftevolk, betaal jou Gelofte!
09/12: 14:00 Kuier en braai
16/12: 09:30 Samekoms / 10:30 Geloftediens – dr. Hennie Botes
Kontak: Lemont Kriel 084 511 4759 / [email protected]
KEMPTONPARK
APK Kempton Park Geloftediens
Rietfonteinweg 6, Glen Marais, Kemptonpark
16/12: 08:00 Koffie en beskuit / 09:15 Samesang / 09:30 Geloftediens en Feesrede – Pieter van Deventer / 11:00 Saamkuier en verversings
Kontak: Marietjie Snyman 082 879 7645 / [email protected]
Bredell Geloftefees
Bredell Laerskool, H/v 3de Laan en 6de Straat, Bredell
16/12: 09:00 Geloftediens / Feesrede – Hannes Ollewagen / Koffie, tee en verversings
Kontak: Johan Theunissen 083 263 8007 / [email protected]
Zuurfontein Geloftefees
Gereformeerde Kerk Mooifontein, Bergrivierrylaan, Kemptonpark
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Louis Aucamp
Kontak: 083 268 0250
KLEINFONTEIN
Kleinfontein Geloftediens
Kleinfontein Gemeenskapsaal
Tema: Ons God / Ons volk / Ons eie Gelowiges vind vertroosting in Psalm 50:14-15: “Offer dank aan die Allerhoogste en roep my aan in die dag van benoudheid. Ek sal julle uithelp, en jy moet My eer.” Ook in Psalm 78:3-4: “Wat ons gehoor het en weet wat ons Vader ons vertel het, sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van die HERE en Sy mag en Sy wonders wat Hy gedoen het.”
16/12: 09:45 Samesang / 09:55 Historiese vertelling / Geloftediens / Samesang / Bevestiging van Gelofte / Die Stem 4de strofe / Saamkuier – bring eie pieniekmandjie
Kontak: Charel Bezuidenhout 082 255 6531 / [email protected]
KRUGERSDORP
Paardekraal Geloftediens
Paardekraal Geloftefeesterrein, h.v. Andries Pretorius- en Paardekraalweg, Krugersdorp
1/12: 05:00 Biduur – ds. Marius Kramer
16/12: 06:00 Oggenddiens – ds. Pieter Steyn / 11:00 Geloftediens – ds. Willem Kok / Feesrede – Hennie van der Merwe
Kontak: Cornelius Oosthuizen 082 568 5901 / [email protected]
PRETORIA
Akasia-De Wildt Geloftediens
Jopie Fourie Feesterrein, 3 km wes vanaf Hornnekspad, aan R513 na Brits
60ste jaar by die Jopie Fourie Feesterrein
16/12: 08:00 Vlagparade / Kranslegging deur stigterslede / Kanonsaluut / Voorlaaierdemostrasie / 08:40 Verwelkoming / 08:50 Verkiesing van bestuur / 09:00 Samesang / 09:20 Voorhou van Bloedrivier-gelofte / 09:30 Voorhou van die Van Riebeeck-gelofte / 09:40 Feesrede – Fritz van Graan
10:10 Geloftediens – ds. Kosie Henning / 10:40 Sing van Die Stem (alvier verse) / 11:00 Piekniek en saamkuier (braaivure word verskaf)
Kontak: Jan Lemmer 083 256 8266 / [email protected]
Bapsfontein Geloftediens
Dalhwinnie, Garsfonteinweg, verlenging-oos
16/12: 09:00 Geloftediens – prof. Alwyn Swanepoel / Lees van Gelofte / Sing Die Stem / Feesrede – prof. Koos Malan / Saamkuier en verversings
Kontak: Wayne Gibbs 082 818 0696 / [email protected]
Gereformeerde Geloftediens Pretoria-Noord
Gereformeerde Kerk Wonderboompoort, Genl. Beyersstraat 256, Pretoria-Noord
Psalm 78:3-4: Wat ons gehoor het en weet en ons vaders ons vertel het, sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van die HERE en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen het
16/12: 08:55 Geloftediens / Herbevestiging van die Bloedrivier-gelofte / 10:30 Samesang / Historiese vertelling / Gelofte / Piekniek
Kontak: Kobus en Kittie Kok 082 670 1961 / [email protected]
Kameeldrift Geloftediens
Bedien Kameeldrift, Zeekoeigat, Leeufontein en Buffelsdrift
Hervormde Kerk Montana-Oos, Kameeldriftweg 223 Derdepoort
16/12: 08:00 Bestuursvergadering en kollekte / 08:15 Geloftediens – ds. Frikkie van Wyk / 09:00 Afvuur van voorlaaier / Afsluiting met Die Stem / Geselligheid – vrugteslaai en roomys, koffie & tee / Dokumentêre vertoning van Slag van Bloedrivier
Kontak: Ziets Fourie 082 570 7547 / [email protected]
Kloof Geloftediens
APK Wonderboom, Hesteapark, Pretoria-Noord
16/12: 09:00 Geloftediens / 09:45 Verversings / 10:15 Feesrede
Kontak: Fritz van Graan 082 854 2643 / [email protected]
Lewende Hoop Geloftediens
Plot 42, Klipkop-hoewes, suidoos van Pretoria met verlenging van Lynnwoodweg uit (so 15 km en dan net na kraglyne links afdraai)
16/12: 09:30 vir 10:00 Geskiedenisoorsig / Samesang / Geloftediens – ds. Frans Joubert / Braai en saamkuier – Kataluma Venue – bring eie drinkgoed, stoele en sambrele
Kontak: Ds. Frans Joubert 073 482 3295 / [email protected]
Pretoria Geloftediens
Voortrekkermonument
08/12: Perdekarritte / Wynproe / Mark / Kersmark / Kerssangaand
09/12: Fort Schanskop / Kersmark / Museumteater / Erfenispret / Antieke motors / Jong kunsteraar / Plaaswerfdag / Kinderprogram / Skaak / Museumteater / Boeresport / Toneelstuk: Bloedrivier tot Bosoorlog / Volkspele / Nagtoer
10/12: Kersmark / Aflê van die Gelofte en skiet van kanon
11/12: Poppekas / Skaak / Voёlkyk / Boeredanse / Boereorkes / Talle items word daagliks herhaal
12/12: Krysgevangenekuns / Optrede – Piet Smit / Talle items daagliks herhaal
13-15/12: Items daagliks herhaal en elke dag aflê van die Gelofte en skiet van kanon
Vir programdetail vir 8-16/12, volg hierdie elektroniese skakel: https://vtm.org.za/gelofteweek-2023/
16/12: 06:00 Hekke open / 07:00 Voorsang / 08:30 Lees van Gelofte / Kollekte / 09:00 Geloftediens – ds. Cassie Aucamp / Groot Trek-vertoning / 10:00 Sing van die Geloftelied / Kosstalletjies / 12:00 Son op Senotaaf / 12:30 / Kanonskoot
Kontak: Barry Muller 072 849 8563 / [email protected]
Pretoria-Oos Geloftediens
Pioniersmuseum, Silverton
Geloftefees sonder enige politieke verbintenisse
16/12: 09:00 Voorlees van Gelofte deur ’n Voortrekker / Geloftediens – dr. Pieter Heystek / Samesang / Gratis tee en verversings
Kontak: Bessie Keun 082 454 6060 / [email protected]
Pretoria Volkskansel Geloftediens
Volkspelesaal Gezina, Johan Heinzlaan 321
16/12: 10:00 Geloftediens – Ev Greybe Smit
Kontak: Kobus Swanepoel 083 308 9046 / [email protected]
Wonderboom Geloftefees
Wonderboom Natuurreservaat
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Theuns van der Merwe / Feesrede – Andries Buys
Kontak: Albert Bierman 082 461 5718 / [email protected]
RANDBURG
Randburg Geloftediens
Hoërskool Randburg, pawiljoen
16/12: 08:00 Toebroodjies en koffie / 09:00 Geloftediens / Koeksisters, tee, koffie en gemmerbier
Kontak: Gawie Naudé 083 479 5582 / [email protected]
VANDERBIJLPARK
Vanderbijlpark Geloftediens
Derde Kruis Gemeente, h.v. Piet Retief- en Prinsloostraat
16/12: 09:00 Geloftediens
Kontak: Hennie van der Merwe 083 783 6677 / [email protected]
VEREENIGING
Vaal Geloftediens
Lion’s Creek Lapa, Donaldweg, Glen Donald, Drie Riviere
16/12: 10:00 Gewyde sang / Verwelkoming
Geloftediens – ds. Riaan van Staden / Seëngroet / Samesang / Geskiedenisskets – Jan Fourie / Bedankings / Die Stem / Verversings
Kontak: Robert Fourie 083 653 2514 / [email protected]
Vereeniging Volkskansel Geloftediens
Volkskansel Gemeentehuis, Hoewe 18, Uitvlugt
16/12: 10:00 Geloftediens – Ev Essie Esterhuizen
Kontak: Ryno Viljoen 072 153 1881 / [email protected]