Die prestige-toekenning het erkenning gegee aan die FAK se langsdienende voorsitter en voormalige rektor van Stellenbosch Universiteit, professor HB Thom en sy eggenote MJ Thom. Hierdie toekenning is toegeken aan persone wat ’n wesenlike bydrae gelewer het om Afrikaanse onderwys en/of Afrikaans in die hoër onderwys te bevorder. Die toekenning is oorhandig tydens die FAK se jaarlikse Prestige-aand of tydens ’n spesiale geleentheid.
2013
Dr. Pierre Edwards
2014
Me. Mariehetta Matthee
2015
Daan Potgieter
2016
Prof. Christo Viljoen
2017
Prof. Irma Eloff
2018
Paul van Deventer (Sol-Tech)
2019
Me. Marna Jordaan