Op Konsentrasiekampdag op 16 Junie het gemeenskappe reg oor Suid-Afrika op verskillende maniere hulde gebring aan die vroue en kinders wat tydens die Anglo-Boereoorlog gely het.