• Mediaverklaring 9 April 2024 Die Rustenburg-navorsingsfees het dié dorp die afgelope naweek behoorlik laat wemel. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge se Rustenburg-Kultuurnetwerk het Stigtingsdag (6 April 1652, toe Jan van Riebeeck aan die Kaap geland het) aan die hand van ’n familienavorsingsfees gevier, waar lede van die publiek die geleentheid gekry het om hul [...]

  • Mediaverklaring 6 April 2024 372 jaar ná die aankoms van Jan van Riebeeck aan die Kaap, word sy nalatenskap steeds gevier. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) hou geskiedenis lewend deur dit kreatief aan die jeug oor te dra. Die FAK vier jaarliks Stigtingsdag, op 6 April, toe Jan van Riebeeck met sy drie [...]

  • Mediaverklaring 27 Maart 2024 Eugène Marais word 88 jaar ná sy dood steeds beskou as een van die mees merkwaardige mense wat ons land nog opgelewer het. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en Die Koersvas-Voortrekkerkommando het ter herdenking van sy dood ’n krans gelê by die plek in Hartebeespoort waar hy sy lewe [...]

  • Die klavier is sonder twyfel die mees veelsydige musiekinstrument wat daar is, omdat dit al vir feitlik enige musiekgenre gebruik is, of gebruik kan word. Bartolomeo Cristofori, wat van 1655 tot 1731 gelewe het en van Italiaanse afkoms was, is die man wat erkenning gegee word vir die uitvinding van die klavier. Hy was [...]

  • Mediaverklaring 21 Maart 2024 12 musikante kry vanjaar die geleentheid om hul talent aan die wêreld voor te stel. Vanjaar het die orkeslede by die FAK Jeugsimfonieorkes aangesluit en sal onder leiding van Jaco van Staden, die FAK Jeugsimfonieorkes se orkesdirigent, hul musikale talente kan ontwikkel. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se orkes [...]

  • Mediaverklaring 25 Maart 2024 Vir die eerste keer in die geskiedenis het die Ffortissimo Vokale Ensemble in die Heldesaal van die Voortrekkermonument opgetree. Op 24 Maart het die ensemble, onder leiding van Gideon Els, ’n indrukwekkende Paaskonsert aangebied wat die hartsnare geroer het. Dit is deel van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se [...]