Mediaverklaring 30 Mei 2024 Slegs een dag na die Suid-Afrikaanse nasionale verkiesing, bevestig die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) met die onthulling van ’n liedjiebord dat Suid-Afrika steeds vorentoe gaan. Die lied “Vorentoe, Suid-Afrika!” is vir die 1988 Groot Trek 150-jaar-feesvieringe vir die FAK geskryf en is vandag amptelik in die Afrikaanse Liedjietuin onthul. Die [...]
Mediaverklaring 30 Mei 2024 Sanger en liedjieskrywer, en ambassadeur van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), Stefan Jansen, breek die rekord in die Afrikaanse musiekbedryf vir die grootste internasionale toer in Afrikaans. Jansen toer vir 50 dae (7 weke) deur Nederland, waar hy 30 optredes doen en internasionale gehore vermaak met sy Afrikaanse musiek. “Daar [...]
Mediaverklaring 24 Mei 2024 ’n Blokhuis wat in puin lê, is deur die FAK en die Erfenisstigting gered. Dié “Rice Pattern”-blokhuis is geleë in Thaba Tshwane militêre dorp in Pretoria en die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het drie maande terug gehoor dat dit gevandaliseer is. ’n Groep van die FAK, Erfenisstigting en erfeniskenners het [...]
Mediaverklaring 23 Mei 2024 Van Suid-Afrika se beste jong musikante en sangers het vir die tweede keer die gehoor by die Voortrekkermonument bekoor. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Jeugsimfonieorkes het saam met die Akademia-koor op 22 Mei 2024 ’n spogvertoning in die Heldesaal van die monument gelewer. “Ons het laasjaar die water getoets [...]
Mediaverklaring 16 Mei 2024 “As oom Paul Kruger geweet het waens kon vlieg, was die Anglo-Boereoorlog baie gouer verby,” skerts Jan-Danie Malan, kultuurnetwerkkoördineerder van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK). Die FAK se Udolpho Rivierplaas het ’n eerste van sy soort projek in Suid-Afrika aangepak en ’n ossewa gebou en op ’n paal by die [...]
FAK-Mediaverklaring 13 Mei 2024 Daar word gesê mens moenie jou talente onder ’n maatemmer versteek nie. As daar nou een mens is wat bewys het dat dié eeueoue waarheid water dra, is dit die 24-jarige Pretoriase skrywer en sommer nou ook filantroop Anneke Langner! Die veelsydige jong vrou se woorde verf nie net egalig oor [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
