Monumente-Maandag

Is daar ’n monument, baken of historiese gedenkteken/gebou in jou area wat jou laat wonder het oor die historiese geskiedenis rondom dit? Stuur vir ons die besonderhede en ons doen die navorsing daaroor.

Luister dan elke Maandag, 09:15 na Monumente-Maandag saam Esmarie Yssel op Pretoria FM.

Klik of sleep 'n lêer na hierdie area om dit op te laai.
Ek stem in dat: *