Deur: Barend Groenewald "Elkeen van ons is in ons dag-tot-dag-lewe ’n kultuurdraer wat skeppend in die huidige tydsgewrig vir die nageslag bou.” – Bennie van Zyl Met die Goudstad se glans in die truspieëltjie, maak die stad se gejaagde geroesemoes gou plek vir die geruis van grondpad, die vooruitsig van ’n vier dae lange [...]
Tydlose stories op Boschendal Deur: Barend Groenewald Dit is die laaste dag van die skoolvakansie – én ons (ek en my medekollega) laaste dag in die erfenisryke Kaap. Wat ’n besondere afsluiting: ’n besoek aan Boschendal, die tweede oudste wynplaas in Suid-Afrika, in 1685 gestig. Hier wag ’n voetslaan vol geskiedenis, waar elke tree ’n fluistering uit [...]
Ontdek ’n tuin vol geskiedkundige skatte Deur: Barend Groenewald’n Skattejag het nog altyd ’n opwindende avontuur ingehou, en dis presies wat die Kompanjiestuin-skattejag in die hartjie van Kaapstad bied. Hierdie historiese tuin is in die 1600’s deur die Vereenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) aangelê met die belangrike doel om vars voedsel aan skepe te voorsien. Die toer [...]
Om te reis, is om te ervaar Deur: Barend Groenewald Die Kaapse geskiedenis is ryk en oud. Daar is geen beter manier om die kulturele erfenis van die Afrikaner in dié provinsie te ervaar as om self Kaap toe te reis nie. Onlangs het ek en ’n medekollega die Wes-Kaap besoek om die geskiedenis te [...]
Geloofsreis van 'n vredemaker Deur: Barend GroenewaldDie Paul Kruger-toer deur Rustenburg gee ’n mens nie net ’n belangrike blik op die lewe van Paul Kruger nie, maar bied veral belangrike insig in ’n grootse karaktertrek van dié held in ons geskiedenis – geloof. Dié boorling van die plaas Bulhoek, noord van Zoutpansdrift aan die Suurberge, [...]
Volg in die voetspore van ’n volksreus Deur: Barend Groenewald “Mag die Afrikaanse stam, van wie die toekoms nog altyd vol hoop was, in die einde opgroei tot ’n kragtige boom” - Paul Kruger Die invloed wat Paul Kruger op die verloop van die Afrikaner se geskiedenis gehad het, is bykans onmeetbaar en [...]
Op reisWebmeester2025-03-05T15:23:47+02:00