FAK verseker die toekoms van Afrikaans met behulp van die gemeenskap

Die FAK is op die voorgrond vir die stryd vir die bewaring en bou van ons moedertaal, Afrikaans.

Ons bou met projekte, soos ons jaarlikse Internasionale Afrikaans-Ekspo, en ons nuwe projek, die Taallimpiese spele, wat nog ‘n bewys is van hoe ons ’n veelsydige jong taal vir jonk en oud aantreklik maak.

Afrikaans is deurentyd in die spervuur waar ons moedertaal al in verskeie universiteite geboelie en verwyder is as onderrigtaal. Die skole word nou geteiken deur die Bela-wet en selfs ons Afrikanerbakens en dorpe is in die visier.

Ons bewaar, ons bou, ons veg vir ons taal Afrikaans!

Die projekte en aksies is slegs moontlik deur die hulp en inkoop van die gemeenskap!

Wees ‘n taalstryder om Afrikaans vir die volgende 100 jaar uit te bou en voeg jou naam by die miljoene wat ons taal koester!

Provinsie *
Ek ondersteun Afrikaans: