Die TBK was ’n toekenning wat gedoen is aan mense wat besondere diens op ’n spesifieke kultuurgebied gelewer het.
1984
Prof. J Chris Coetzee
Vestiging van ’n Christelik-nasionale opvoeding en onderwys vir die Afrikaner
1984
Mnr. TO Honiball
Bevordering van Afrikaanse volkskuns
1984
Chris Cillié
Bevordering van die Afrikaanse vaktaal
1984
Pierre de Wet
Bevordering van die Afrikaanse toneel en klankrolprentbedryf
1984
Mev. Kotie Roodt-Coetzee
Bewaring van die Afrikaner se stoflike kultuurerfenis en die skepping van ’n eie Afrikaanse museumtradisie
1985
Prof. GG Cillié
Bevordering van Afrikaanse musiek
1985
Petrus J Lemmer
Bevordering van musiek en opvoedkunde
1986
Prof. FJ Labuschagne
Bevordering van Afrikaans en kultuur
1986
Anna Neethling-Pohl
Bevordering van Afrikaanse toneel en radio
1987
Mnr. André Demedits
Bevordering van Afrikaans
1987
Dr. Johan Pauw
Bevordering van Afrikaanse musiek
1987
Dr. Hermien Dommisse
Bevordering van uitvoerende kunste
1988
Mnr. Alewyn Lee
Bevordering van Afrikaans
1988
George A Chadwick
Bevordering van geskiedenis
1988
GF (Frits) Stegmann
Bevordering van Afrikaanse musiek
1988
JJ Victor
Bevordering van kultuur
1988
CJ Engelbrecht
Bevordering van Afrikaans
1988
Dr. AM van den Berg
Bevordering van kultuur
1989
Mnr. SF Steyn
Bevordering van kultuur
1989
Mnr. JJJ Scholtz
Bevordering van Afrikaans
1990
Prof. DJ Kotzé
Bevordering van Afrikaans
1990
Mnr. G Boonzaier
Bevordering van kunste
1990
Me. Anna Cloete
Bevordering van toneelkuns
1990
Mnr. Kosie van Niekerk
Bevordering van musiek
1990
Mnr. JH Hattingh
Bevordering van kultuur
1990
Mnr. DRC Nel
Bevordering van onderwys
1990
Mnr. Jan Oelofse
Bevordering van kultuur
1990
Johan Spies
Bevordering van Afrikaans
1990
Jannie Herbst
Bevordering van Afrikaans
1991
Prof. Pieter J de Villiers
Bevordering van Afrikaanse musiek
1991
Dr. CHJ van Aswegen
Bevordering van ekonomie
1991
Mnr. MJL Olivier
Bevordering van onderwys
1991
Mnr. HS Hattingh
Bevordering van kultuur
1992
Prof. ELP Stals
Bevordering van geskiedenis
1992
Dr. J Celestine Pretorius
Bevordering van geskiedenis
1992
Dr. Bets Bosman
Kultuurbevordering
1992
Mev. Anna Richter-Visser
Bevordering van uitvoerende kunste
1992
Mev. Joubero Malherbe
Bevordering van Afrikaanse musiek
1992
Mej. Magda Wessels
Bevordering van Afrikaans
1992
Mnr. Gawie Krog
Bevordering van onderwys
1992
Schalk Theron
Bevordering van uitvoerende kunste
1996
Dr. Helena Strating
Kultuurbevordering
1996
Pierre Malan
Bevordering van musiek
1996
Mnr. HP (Pieter) van der Westhuizen
Bevordering van Afrikaanse musiek
1998
Prof. Pieter W. Grobbelaar
Bevordering van kultuur en Afrikaanse volksmusiek
1998
Mnr. James du Plessis
Kultuurbevordering
1999
Hennie en Theresa Loock
Bevordering van musiek – Tygerberg Kinderkoor
2000
Randall en Koba Wicomb
Bevordering van Afrikaanse volksmusiek
2000
Mnr. Nicol Stassen
Publikasie van Afrikaanse boeke
2000
Jaap Maree
Kultuurbevordering
2000
Koos en Hantie Kruger
Kultuurbevordering
2001
Mnr. Albie Louw
Bevordering van Afrikaanse musiek
2001
Mnr. Martiens van Bart
Uitbou van erfenisbewaring – KultuurKroniek
2002
Mnr. J (Hansie) Koch
Kultuurbevordering
2002
Mnr. Nols Nieman
Joernalistieke bydrae tot 100-jarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog
Die Toekenning vir Besondere Kultuurprestasie word sedert 2003 in drie klasse, goud (nasionaal), silwer (provinsiaal) en brons (plaaslik) toegeken.
2003
Dr. Anton Prinsloo (goud)
Besondere bydrae in bevordering van Afrikaans: radio, televisie en gedrukte media
2003
Ds. Jaco Thom (brons)
Besondere bydrae in bevordering van Afrikaans: Bybelse romans en godsdienstige lektuur
2004
Alle lidorganisasies van die FAK (FAK 75jaar)
Besondere bydrae in die gemeenskap
2005
Brenda Pagel
Besondere bydrae op plaaslike vlak
2006
Hennie de Wet
Besondere bydrae op kultuurgebied (goud)
2006
Jopie Koen
Besondere bydrae op kultuurgebied
2007
Wimpie van Ryneveld
Besondere kultuurdiens
2007
Chris Chameleon
Besondere kultuurprestasie
2007
Gustav Kuhn
Besondere kultuurprestasie
2008
ZB du Toit
Besondere kultuurprestasie (postuum)
2008
Hannelize du Plessis
Besondere kultuurprestasie