Byna R63 miljoen, wat geoormerk was om broodnodige opknappings by die Pretoria-stadsaal aan te bring, is vermors. Dit is my en jou belastinggeld! Die FAK eis antwoorde!
Teken ons petisie om die skuldige partye tot verantwoording te roep.