
Elke 50 maak ‘n verskil
Word vandag ‘n vriend
Vriende beteken voortbestaan en verseker finansiële volhoubaarheid. Dalk klink 50 na min, maar vir die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) maak dit ’n reuseverskil wat ons vorentoe neem.
Jou bydrae is ’n verbintenis wat verseker dat die volgende hoofstuk in die Afrikaner se geskiedenis nie net geskryf word nie, maar vir die volgende geslag kan voortleef.
Elke bydrae bou ’n blywende erfenis!
Voltooi gerus die onderstaande vorm:
Neem kennis:
- Indien die betaaldag op ‘n Saterdag, Sondag of ‘n Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag val, sal die betaling outomaties op die eerste volgende normale besigheidsdag verhaal word.
- Neem ook kennis dat die woord “GESKIEDENIS” as verwysing op u bankstaat sal verskyn.
Kontak ons
Het jy enige navrae of iets waarmee ons kan help?
Kontak gerus een van ons vriendelike personeellede – ons help met graagte!

Johan de Bruin

Mariaan Booysen
