Luan OโCallaghan, โn talentvolle jong skrywer en liriekskrywer, is aangewys as die algehele wenner van sy ouderdomskatagorie (Graad 10 tot Graad 12) by die gesogte FAK Internasionale Afrikaans-Expo, โn erkenning wat sy kreatiwiteit en diep liefde vir die Afrikaanse taal vier.
โDit is โn baie groot eer vir my,โ sรช Luan.
โEk weet daar was baie inskrywings regoor die land en elkeen voel tog maar dat sy of haar skryfstuk โn wenstuk is. Dankie FAK, vir die voorreg om te kon deelneem. Ek sรช ook dankie vir my Afrikaanse onderwysers wat my van laerskool af mooi geleer het en natuurlik dan my ma, wat โn pyn is met spelling. Ek het daardie gewoonte by haar geรซrf.โ
Luan het gekies om die Lirieke-kategorie te betree, โn gepaste keuse gegewe sy passie vir liedjieskryf, waarmee hy in 2022 begin het.
โEk is baie lief vir Afrikaans en musiek, en watter beter kombinasie as om die twee bymekaar te bring?โ sรช hy.
Hy het ook kortverhaalskryf ondersoek, geรฏnspireer deur sy liefde vir die lees van stories wat die verbeelding aanwakker. โKortverhale is my gunstelingleesstof en ek geniet dit om my verbeelding te laat gaan en neer te pen,โ voeg Luan by.
Vanjaar se inskrywings was veral spesiaal vir Luan, aangesien dit sy laaste jaar op skool is.
โEk wou iets anders vir my laaste skooljaar doen, anders as die vorige twaalf jaar van my skoolloopbaan,โ het hy vertel. Hoewel hy meen dat hy wens hy het vroeรซr ingeskryf, is hy nou baie trots op sy werk. โEk kry my inspirasie van my lewenservaringe, geliefdes, die natuur en natuurlik van Bo,โ sรช Luan.
Luan se oorwinning by die Ekspo beklemtoon nie net sy talent nie, maar ook sy toewyding aan die skryfkuns en sy liefde vir Afrikaans.