
Die FAK se Kaapse kantoor nooi vriende om saam met ons kerkleiers te onthou deur die grafte te besoek van talle kerkleiers wat op uiteenlopende vlakke pioniers en dienende leiers in hul gemeenskappe was. Kom deel in die interessante stories van ons Kaapse kerkleiers en lê blomme op hul grafte.
- Datum: Toere word op aanvraag aangebied
- Koste: R80
- Ontmoetingspunt: Maitland-begraafplaas en beweeg dan na Onder-Papegaaiberg-begraafplaas, Stellenbosch
- Eindbestemming: Stellenbosch Moedergemeente & Kweekskool-tuin
- Duur van toer: ±4-5ure
- Wat het jy nodig? Eie voertuig, stapskoene, water en sonskermroom