DUNDEE

Bloedrivier Geloftefees

Bloedrivier Erfenisterrein, R33 tussen Dundee en Vryheid

14/12: 12:00 Ossewaens en Perdekommando vertrek vanaf De Jagersdrift / Vlaghysing sodra kommando arriveer / 18:00 Gelofte aflê en kanonskoot

15/12: 10:00 Boeresport / 14:00 Volkspele / 16:00 Perdesport / 18:00 Lanternloop na walaer, Gelofe aflê en kanonskoot / 20:00 Boeresokkie

16/12: 06:00 Biduur in wa-laer / 08:30 Geloftediens / 10:30 Perdekommando en vlagvoorstelling / Kranslegging / Gelofte-aflegging / Vertelling en demonstrasie met Grietjie kanon

Kontak: Judean Jansen van Vuuren 074 266 3025 / judean@kultuurkunste.org.za

 

DURBAN

Durban Geloftediens 1

Hervormde Kerk, Durban-Suid, Beaconweg 137, Grosvenor, Bluff

17/12: 08:00 Geloftediens / Lees van Gelofte

Kontak: Ds Dawie Jacobs 083 456 0831 / dawie@lantic.net

 

Durban Geloftediens 2

Hervormde Kerk Dolfynkus in Methodist Church, Acasiaweg 4, Westbrook

17/12: 10:00 Geloftediens / Lees van Gelofte

Kontak: Ds Dawie Jacobs 083 456 0831 / dawie@lantc.net

 

Durban Geloftediens 3

APK Groter Durban, Titrenweg 240, Seaview

16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Hennie van Rooyen

Kontak: Elsabé Roodt 082 444 0860 / groterdurban@apk.co.za

 

MARGATE

APK Margate Geloftediens

AP Kerk, Alexanderweg 58, Gayridge

16/12: 09:00 Geloftediens

Kontak: Kobie Jacobs 082 896 3236 / suidkus@apk.co.za

 

PIETERMARITZBURG

Gesamenlike Geloftediens

NG Pietermaritzburg Merrivale kerk, Holidayweg 39

16/12: 09:00 Geloftediens – prof. Piet Strauss / Gratis gesamenlike ete

Kontak: Lurinda McGregor 084 511 0967 / lurindamcgregor@telkomsa.net

 

PORT EDWARD

Port Edward Geloftediens

NG bedieningspunt te Port Edward

16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Ferdinand van Niekerk

Kontak: Dr Mike Heaney 082 496 5586 / mikehe@telkomsa.net