ALLDAYS
Alldays Geloftefees
Ross Thomsaal
15/12: 16:00 Boeresport en braai
16/12: 08:45 Lees van Gelofte / 09:00 Geloftediens / 11:00 Middagete
Kontak: Johan Myburg 072 126 6336 / [email protected]
BURGERSFORT
Watervalsrivier Geloftefees
Watervalrsrivier Geloftefeesterrein
15/12: Kamp opslaan (Laertrek)
16/12: 04:00 Saluutskote / 09:00 Geloftediens / 11:00 AJV / 13:00 Gesamentlike ete onder boom (alle feesgangers welkom)
Kontak: Frans Winterbach 082 499 8481 / [email protected]
DENDRON
Driedoornhoek Geloftefees
Legkraal
15/12: 16:00 Boeresport / 18:00 Aandete @R30 pp – bring eie piekniekmandjie en drinkgoed saam / 20:00 Konsert / 21:00 Afsluiting met Skriflesing en gebed
16/12: 09:00 Vlaghysing / 09:20 Geloftediens – ds. Wickus Malan / Koffie, tee en verversings (bring versnaperinge saam) / Feesrede – Pieter-Willie Becker / 12:00 Middagete (elke gesin bring vleisgereg, slaai/groentegereg en nagereg) / 13:00 Opruim
Kontak: Natasha Fourie 082 442 7646 / [email protected]
DWAALBOOM
Kayaseput Geloftefees
Kayaseput Feesterrein
16/12: 10:00 Verwelkoming / Vlaghysing / Lees van Gelofte / Geloftediens / Feesrede / AJV / Saamkuier en -eet
Kontak: Riaan en Corleen Cilliers 073 913 8887 / [email protected]
ELLISRAS
Matjiesfontein Geloftefees / Canterbury Geloftefees
Canterbury Feesterrein, plaas Somerset-Noord
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Enslin / Feesrede – Johan Wolfaard / Middagete – bring eie eetgerei, drinkgoed en stoel
Kontak: Pieter Lamprecht 082 372 0598 / [email protected]
Ellisras Geloftefees
Ellisras Boeresaal (Veilingskrale)
16/12: 10:00 Geloftediens – ds. Riaan Gates / Feesrede: Voordrag uit Gelofteland van FA Venter
Kontak: Agnes Olivier 078 016 6433 / [email protected]
Marken Geloftefees
Marken Boeresaal
16/12: 08:30 Geloftediens – ds. Dirk van Zyl / Bring bordjie soet en of sout eetgoed
Kontak: CF Ackermann 083 677 4681 / [email protected]
Sarah Belle Geloftefees
Plaas Sarah Belle
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Hendrik de Beer / Vlaghysing / Feesrede – Marieka Visagie / Middagete – bring eie stoele en eetgerei
Kontak: Kobus van der Merwe 084 515 7162 / [email protected]
Steenbokpan Geloftefees
Steenbokpan Boeresaal
16/12: 10:00 Geloftediens – ds. Arno Nieuwhof / 11:00 Feesrede – Willem Frost / Middagete – word voorsien, bring eie eetgerei en stoele
Kontak: Henna Kuhn 082 650 5873 / [email protected]
Stockpoort Geloftefees
Stockpoort Lodge
16/12: 10:00 Geloftediens – ds. Wynand van Niekerk / 11:00 Feesrede – Johan Grobler
Kontak: Wanda du Toit 071 568 9893 / [email protected]
Tom Burke Geloftefees
Tom Burke Boeresaal
16/12: 09:00 Geloftediens / Vingerete
Kontak: Annamarie van Deventer 073 938 6829 / [email protected]
Weidhoek Geloftefees
Elmeston Feesterrein
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Lana van Rensburg / Bring en braai – bykosse word voorsien, bring stoele en eetgerei
Kontak: Werner Koekemoer 078 407 2773 / [email protected]
GROBLERSDAL
Groblersdal Geloftefees
DLU-saal
16/12: 09:00 Geloftediens / Feesrede
Kontak: André de Beer 078 161 1967 / andre12@lanc.net
HOEDSPRUIT
Hoedspruit Geloftefees
NG Kerk, Van Rensburgsaal, Hoedspruit
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Hennie Le Grange / Feesrede / Verversings
Kontak: Mellanie Wright 084 767 4608 / [email protected]
LETSITELE
Kwaggasnek Geloftefees
Kwaggasnek Geloftefeesterrein, plaas De Neck
16/12: 09:00 Koffie en tee / Geloftediens – ds. Kobus van Jaarsveld / Kinderkonsert / Bring en braai/ Boeresport en kleiduifskiet, skyfskiet, glybaan vir kinders
Kontak: Wynand Horak 083 268 9645 / [email protected]
LOUIS TRICHARDT
Levubu Geloftefees
Levubu Boeresaal
16/12: 18:00 Geloftediens – ds. Petrus Kriel
Kontak: Ds. Petrus Kriel 082 898 2081 / [email protected]
Schoemansdal Geloftefees
Schoemansdal Feesterrein, op Vivopad 16 km
16/12: 10:00 Opening en vlaghysing (Potgietervlag) / 11:00 Geloftediens – ds. Wynand van der Westhuizen / Teepouse / 12:00 Feesrede – ds. Aubrey Hough / Saameet
Kontak: Abrie Wepener 082 686 2552 / [email protected]
Vivo Geloftefees
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Wynand Rademeyer / Feesrede – Fanus Viviers / Saameet – kos word voorsien
Kontak: Rudolf Otto 072 412 2593 / [email protected]
MARBLE HALL
Spioenkoppie Geloftefees
Spioenkoppie Geloftefeesterrein
15/12: 14:00 Opening en verwelkoming / 14:30 Boeresport / 17:00 Voordrag en parade / 18:00 Samesang volksliedere / 19:00 Bring en braai
16/12: 09:00 Vlaghysing / 09:15 Opening en verwelkoming / 09:30 Personalia en samesang / 09:45 Feesrede – ds. Pieter Malan / Pouse / 11:00 Geloftediens – ds. Johan Koekemoer / 11:50 Bedankings / Sing van Die Stem / 12:00 Ete te koop
Kontak: Diederik Beyers 082 789 1982 / [email protected]
NABOOMSPRUIT
Naboomspruit Geloftefees
Naboomspruit Geloftefeesterrein
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Jannie Grobler / Feesrede – Barend Uys / Bring en braai (pap, sous en vure word voorsien)
Kontak: Danie Janse van Vuuren 082 801 9217 / [email protected]
NYLSTROOM
Doornfontein Geloftefees
Feesterrein, Vaalwaterpad
15/12: 16:00 Boeresport / 17:30 Vleisbraai en aandprogram
16/12: 09:00 Vlaghysing en verwelkoming / 09:30 Geloftediens – ds. Herman Erasmus / 11:00 Feesrede – Arrie van Deventer / Middagete onder die doringbome – bring eie piekniekmandjie
Kontak: Mentha Kriel 076 395 8644 / [email protected]
Swaershoek Geloftefees
Vlaglied: Nooit hoef jou kinders wat trou is te vra
– Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika –
Ons weet hy’s die seël van ons vryheid en reg,
Vir naaste en vreemde, vir oorman en kneg.
Die pand van ons erf’nis geslag op geslag
Om te hou vir ons kinders se kinders wat wag
16/12: 09:00 Opening / 10:00 Geloftediens – ds. Thomas Dreyer / Verversings / 11:30 Feesrede – dr. Phillip Venter / Middagete – almal bring ’n bordjie eetgoed saam wat op ’n gesamenlike tafel geplaas word vir almal om saam te eet en kuier.
Kontak: Sharyn le Roux 079 872 0530 / [email protected]
OHRIGSTAD
Ohrigstad Geloftefees
Voortrekker-begraafplaas
16/12: 08:00 Verwelkoming / Skriflesing, oordenking en gebed / Lees van Gelofte / Kranslegging by Voortrekker-begraafplaas / Saluutskote / Afsluiting
Kontak: Marnus van der Wal 076 041 6057 / [email protected]
PIETERSBURG
Doornkraal Geloftefees
Doornkraal Geloftefeesterrein, Pietersburg, Dendronpad
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Phillip Wepener / Boeresport / Geselligheid en bring & braai
Kontak: Antonette Haynes 082 934 5855 / haynesantonett[email protected]
Strydpoort Geloftefees
Strydpoort Geloftefeesterrein, 45 km buite Pietersburg op Zebedielapad
Kamp van Donderdag 14 Desember tot Sondag 17 Desember
15/12: 16:00 Boeresport / 19:00 AJV
16/12: 04:00 Saluutskote / Gewyde sang en Boekevat / 09:00 Vlaghysing / Geloftediens – ds. Danny Nel / Pouse / 10:00 Feesrede – Schalk Wepener / 12:00 Bring en braai – vuur, pap en sous word voorsien, bring eie vleis, eetgerei en stoele
17/12: 09:00 Erediens – ds. Danny Nel
Kontak: Anneke Muller 082 717 2661 / [email protected]
POTGIETERSRUS
Potgietersrus Geloftefees
Potgietersrus Geloftefeesterrein
16/12: 09:00 Geloftediens / Feesrede / 12:00 Saameet – kos word voorsien, bring eie drinkgoed en eetgerei
Kontak: Johan Dercksen 082 783 2693 / [email protected]
Sterkrivier Geloftefees
Hanglip Boeresaal, Sterkrivier
16/12: 09:00 Herhaling van Gelofte / Geloftediens – dr. Thinus du Plessis / Kollekte / Pouse met verversings / Feesrede – George Barnard
Kontak: Bertus Moller 083 448 4784 / [email protected]
THABAZIMBI
Leeupoort Geloftefees
Leeupoort Karavaanpark, Saal
15/12: 18:00 Samesang volksliedere en speletjies vir kinders / Bring & braai / DVD Slag van Bloedrivier
16/12: 09:00 Voorlees van Gelofte / Verwelkoming / Feesrede – ds. Marius Hunter / Geloftediens – ds. Marius Hunter / Die Stem / Afsluiting
Kontak: Celia Lizamore 061 079 2835/ [email protected]
TZANEEN
Duiwelskloof Geloftefees
Nederduits Hervormde Kerk Duiwelskloof-kerkgebou
16/12: 09:00 Geloftediens / Braai – deur komitee voorsien
Kontak: Piet Vermaak 079 019 7701 / [email protected]
Letaba Geloftefees
Fonteinplaas Feesterrein +/- 11 km buite Tzaneen op Letsitelepad
16/12: 09:30 Geloftediens – ds. Petrus van Nieuwenhuizen / Feesrede – Albertus Breytenbach / Spitbraai – eie bykosse, eetgerei en drinkgoed
Kontak: Dirk Joubert 081 323 9938 / [email protected]
Magoebaskloof Geloftefees
Kromdraai Lapa L12 Cheeriopad, Haenertsburg
16/12: 10:00: Geloftediens – ds. Willem van der Merwe / Saamkuier
Kontak: SW van der Merwe 076 458 1282 / [email protected]
Tzaneen Geloftefees
NG Kerk Wolkberg
16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens – ds. Adriaan van Tonder / AJV / Verversings
Kontak: Allan Campbell 083 635 1732 / [email protected]
WARMBAD
Mabula Geloftefees
Mabula Boeresaal
16/12: 09:00 Geloftediens – dr. Toon van der Merwe / Feesrede / Gesamentlike ete – bring eie koue vleis, slaai, eetgerei en drinkgoed plus ekstra vir 1 persoon
Kontak: Theo Ahlers 082 824 7321 / [email protected]
WATERPOORT
Vetfontein Geloftefees
Vetfontein Geloftefeesterrein
16/12: 10:00 Vlaghysing / Gelofte lees / Geloftediens – ds. Faan Smit / Tee en koffie / Feesrede / AJV / Bring en braai – bykosse word voorsien, vleispakkies te koop, bring eie stoele
Kontak: Lionel Donovan 082 877 8695 / [email protected]
Warmbad Geloftefees
NG kerk Warmbad-Wes, h.v. Gilfillan- & Oosthuizenstraat
16/12: 08:30 Samesang / 09:00 Opening, verwelkoming en adminsake / 09:15 Feesrede – tema “Die Boodskap van die Gelofte vir vandag en môre – ds. Theuns Kriek / 09:45 Geloftediens – ds. Bernard Hattingh / 10:20 Herbevestiging van die Gelofte / 10:30 Gesellige saamkuier en verversings
Feesboodskap: Uit die Gelofte wat ons voorouers aan God gedoen het, leer ons dat hul geloof gegrond was op: Die God van hemel en aarde / God wat soewerein is / Hul afhanklikheid van God / Hulle in God sal roem. Daarom is daar vir ons belangrike lesse om te leer vir vandag en môre.
Kontak: Reint van de Pol 082 563 7602 / [email protected]