AMERSFOORT
Amersfoort Gesamentlike Geloftediens
NG Amersfoort kerk
16 /12: 08:00 Gesamenlike Geloftediens – ds. Gerhard Green / Tradisionele disse bring en kuier saam
Kontak: Pieter Jacobs 079 526 8049 / pdjacobs@vodamail.co.za
BELFAST
Belfast Geloftefees
Geloftefeesterrein buite Belfast op Dullstroompad
16/12: 09:30 Samesang / 10:00 Geloftediens – ds. Wim Smith
Kontak: Gerhard Kotzé 071 609 9266 / gerhardkotze764@gmail.com
BETHAL
Grootfontein Geloftefees
Grootfontein Geloftefeesterrein
Bedien Charl Cilliers / Secunda / Standerton / Bethal
14/12: Feesterrein open vir kampering
15/12: 08:30 Ledevergadering / 10:00 Boeresport / 11:30 Worsbroodjieverkope / 14:00 Kunswedstryd / 18:00 Aandprogram
16/12: 07:00 Biduur / 10:00 Geloftediens – ds. Bennie Marais / Vlaghysing / Verversings / 11:15 Feesrede
Kontak: Flip Snyman 082 744 8094 / lidiasnyman61@gmail.com
DELMAS
Delmas Geloftediens
AP Kerk Delmas
16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens – ds. Chris Denysschen
Kontak: Annatjie Bothma 083 415 1470 / amebothma@telkomsa.net
DULLSTROOM
Dullstroom Geloftediens
Nederduits Hervormde Kerk Dullstroom
16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens – ds. Danie van der Watt
Kontak: Paul Pieterse 083 545 4787 / johannapieterse01@gmail.com
The Outpost Geloftefees
16/12: 09:00 Perderit vanuit Dullstroom na The Outpost / 11:00 Hekke open / 12:00 Gelofteherdenking / Boeresport / Saamkuier / Kosstalletjie beskikbaar (Toegang R100 pp)
Kontak: Elzette Labuschagne 082 876 5629 / events@theoutpostdullstroom.co.za
ERMELO
Holland Geloftefees
Plaas Holland, op Amersfoortpad
16/12: 08:30 Opening / 09:00 Koffie & tee en perdekommando / 10:00 Feesrede / 11:15 Geloftediens / 12:00 Terugvoer aan publiek / 12:15 Boeresport / 13:00 Middagete – word voorsien, bring eie eetgerei en stoel / Boeresport
Kontak: David Swanepoel 082 780 0121 / tgerberswanepoel@gmail.com
Smitsfield Geloftefees
Smitsfield Geloftefeesterrein
15/12: 17:00 Braaivleis / Biduur / Kinderprogram
16/12: 10:00 Geloftediens / Tee & koffie / Gesamentlike ete – bring twee geregte
Kontak: Magdaleen Neethling 082 800 7792 / kmneethling@gmail.com
GREYLINGSTAD
Wilgefontein Geloftefees
Wilgefontein Geloftefeesterrein op Greylingstad-Villierspad
16/12: 09:30 Voorsang / 10:00 Geloftediens – ds. Johan van Wyk / Feesrede – Ernst van Zyl
Kontak: Stoffel Grobler 082 452 2587 / bcronje8@gmail.com
HENDRINA
Hendrina Geloftefees
Plaas Grasfontein buite Hendrina
16/12: 07:30 Oggendbiduur / 9:30 Gedenkdiens – Sam Heine / 12:00 AJV / 13:00 Gesamentlike ete
Kontak: Jacobus Durr 079 525 2340 / jacobus.durr@pioneer.com
Olifantsrivier-Oos Geloftefees
Olifantsrivier-Oos Geloftefeesterrein – langs Arnot-kragstasie
16/12: 10:00 Geloftediens – ds. Danie Snyman / Feesrede – prof. Erik Holm
Kontak: Neels Kruger 072 342 4589 / driepanboerdery@gmail.com
LEANDRA
Eendracht Geloftefees
Eendracht Geloftefeessaal
16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens NG Kerk en Hervormde Kerk – ds. Charl van Schalkwyk
Feesrede – Werner Human / Samesang / Iets te ete en drinke
Kontak: Frannie van Schalkwyk 072 521 2251 / ngkeendracht@gmail.com
LYDENBURG
Badfontein Geloftefees
Badfontein Wildsplaas
185 jaar vanjaar
15/12: 09:00 by Rusoord Ouetehuis: Aankoms van perdekomando / Kort diens gelei deur Dolf
Botha / Oorhandiging van Bybel, Gelofte en vlae / Perdekomando vertrek na Badfontein Wildsplaas / 18:00 Kampvure word aangesteek by Badfontein Wildsplaas / Bring & braai – bring eie vleis, eetgerei, drinkgoed en stoele. Pap en sous en stokbrood word voorsien; malvalekkers braai vir kinders / Kampvuurkuier en volksliedjies sing. (Verblyf beskikbaar – kontak Marlize Beetge
084 208 8257)
16/12: 08:00 Pannekoek en koffie / 10:00 Aankoms van perdekommando / Oorhandiging van Bybel, Gelofte en vlae / Psalm 146:1 / Eerbetoning / Lees van Gelofte / Saluutskote / Die Stem / Vertrek van perdekommando / Sing van volksliedjies / Geloftediens – ds. Rita van Antwerpen / Kollekte / Kerrie en rys te koop / Bring en braai – eie vleis en drinkgoed, pap en sous word voorsien / Springkasteel en kinderpret
Kontak: Alwyn Beetge 082 324 2258 / alwyn-beetge@outlook.com
Lydenburg Geloftediens
NG Kerk Lydenburg Moedergemeente
16/12: 09:00 Lees van Gelofte en Geloftediens
Kontak: Fanus Potgieter 083 454 1167 / fanus@scubarebels.co.za
MACHADODORP
Elandsfontein Geloftefees
Gratis kampering vir naweek
15/12: 10:00 Boeresport en skyfskiet / 12:00 Middagete te koop – boerewors en pap & sous / 14:00 Perdesport / 14:00 Kuier om die kampvuur
16/12: 05:00 Oggendsaluut / 06:00 Biduur / 07:30 Perdekommando / 09:00 Vlaghysing by Feeshuis / 10:00 Geloftediens – ds. Gustav Opperman / 11:30 Feesrede – ds. Gustav Opperman / 13:00 Middagete – braaipakkies te koop – pap, sous en bykosse word verskaf / 18:00 Samesang en geselligheid
17/12: 10:00 Boeresport / Skyfskiet / 12:00 Middagete – wors, pap en sous @ R25, ook pannekoek, koeldrank, ens.
Kontak: Matilde Pretorius 082 878 5570 / matildep@armmdw.co.za
MIDDELBURG
Banke Geloftefees
Banke Boere-uniesaal
16/12: 09:15 Vlaghysing / 09:30 Samesang / 10:00 Geloftediens / 11:00 Kort oorsig van Gelofte /
11:30 Bring & braai
Kontak: Derik Peach 083 731 1009 / derikpeach@gmail.com
Middelburg Geloftediens
NG Moederkerk (Witkerk)
16/12: 08:00 Gesamentlike Geloftediens (al vier kerke)
Kontak: Jonathan Haarhoff 071 473 0908 / jchaarhoff3@gmail.com
Uitkyk Geloftefees
Hunter’s Dream, 45 km uit Middelburg op R555 Stoffbergpad
15/12: 14:00 Kamp opslaan / Opsaal van perde / Perdesport / 17:00 Boeresport / 19:00 Aandgodsdiens en lees van Gelofte
16/12: 08:30 Opsaal van perde / 09:15 Vlaghysing en openingsgebed / Feesrede / Geloftediens – ds.
Jan Potgieter / Vergadering / Die Stem / Middagete – bring en braai, vure en pap & sous word voorsien
Kontak: Marthinus Botha 084 807 7159 / mphbotha@gmail.com
NELSPRUIT
Nelspruit Geloftefees
NG Nelspruit-Suid kerk, Emkhestraat 93
15/12: Kultuurdag 16:00 – 20:00
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Thys Lourens / Feesrede – Tiaan Schutte
Kontak: Gerhard Lourens Jnr. 082 777 4858 / gerhard@gerhardlourens.co.za
SABIE
Sabie Geloftefees
Castle Rock Feeshuis, Sabie Karavaanpark
16/12: 09:00 Geloftediens – past. Gawie Pretoius / Saameet – bring & braai
Kontak: Past. Sean Bushney 072 455 6565 / sean@mercywings.co.za
SECUNDA
Geloftediens NG Kerk
NG Secunda Goedehoop kerk
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Anton Knoetze / Tee
Kontak: Ds Anton Knoetze 082 806 4848 / aknoetze@secunda.co.za
Gereformeerde Kerk Secunda Geloftediens
Gereformeerde Kerk, h.v. Middelbult en Bosjesspruitstraat, Secunda
16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens – ds. Carel Jansen / Aflê van Gelofte en Die Stem – 4de strofe (uitsending op YouTube) / Kollekte / Video Slag van Bloedrivier
Kontak: Werner Ernst 082 663 9408 / werner.ernst@sasol.com
VOLKSRUST
Majuba Geloftefees
Majubaberg Feesterrein
16/12: 09:30 Vlaghysing / 09:40 Die Stem strofe 1 / 09:45 Verwelkoming / 09:50 Samesang / 10:00
Voorlees van Gelofte en Geloftdiens – ds. Adriaan Appelgryn / 11:30 Feesrede – Pieter Moller Jnr. /
Saamkuier en eet
Kontak: Theuns Snyman 079 274 7978 / nicojcoetzee@gmail.com
WITBANK
Balmoral Geloftefees
Laerskool Balmoral, op Bronkhorstspruitpad
16/12: 09:00 Opening / Samesang / Skriflesing en gebed / Aflegging van Gelofte / Kanonsaluut /
Ligte ete word verskaf
Kontak: Louw Potgieter 082 356 9602 / janse.temp@gmail.com
Witbank Geloftefees
NG Baseleia kerk, Hans Strijdomlaan 90, Del Judor 1
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Armand van Zyl / Feesrede – Zieg van Huyssteen / Gratis worsbroodjie, koffie en tee
Kontak: Leon Viviers 082 894 5755 / leonviviers53@gmail.com
Witbank Volkskansel Geloftefees
Portugese saal Witbank
16/12: 10:00 Geloftediens – ds. Ben Strijdom
Kontak: Johan Greyling 082 701 0652 / volkskanseljhwh@gmail.com
WITRIVIER
Witrivier Geloftefees
Feesterrein, Vergenoegpad
16/12: 08:00 Koffie en beskuit / 09:00 Geloftediens / 11:00 Ossewaritte / Tradisionele kinderspeletjies / Snoeperye te koop
Kontak: Christo van Staden 083 459 4151 / christo@platsak.co.za