BARKLY-WES

De Kuile Geloftefees

Plaas De Kuile tussen Barkly-Wes en Reivilo (sedert 1917)

14/12: Laertrek van vroeg / Aand: Gesellige gesamentlike braai of potjie by braaiplek en

sokkie vir oud en jonk

15/12: 07:30 Perdekommando / 08:00 Ontmoeting van sprekers / Feesgangers sing biddend “Laat Heer u seën op ons daal” / 08:15 Vlaghysing / Opening – ds. Renier Lourens / 08:45 Basaar / 09:30 Feesvergadering / 10:00 Boeresport / 12:15 Middagete (Steak-ete te koop @ R100/ete – bring eie borde en eetgerei / 14:00 Perdesport / 18:00 Aandete – selfversorgend – braai en saamkuier om

kampvuur / 21:30 Fakkelloop / Aandgodsdiens – ds. Renier Lourens / 23:00 Ligte uit en stilte

16/12: 05:00 Saluutskote / Samesang en koffie / 07:00 Vroeë biduur / 09:00 Feesrede – Sam

de Klerk / 10:00 Teetyd onder die groot tent / 11:00 Geloftediens – ds. Renier Lourens / Uitdeel van Bybels aan babas / Foto van senior burgers / Lees van Gelofte / Kranslegging by monument / 13:00 Middagete – selfversorgend / 14:00 Afsluiting – ds. Renier Lourens

Kontak: Pieter Botes 082 572 9822 / picanda1@gmail.com

 

DE AAR

De Aar Geloftediens

NG Kerk De Aar-Noord

17/12: 09:30 Geloftediens – ds. Henry Williams / Tee

Kontak: Ds. Henry Williams 078 458 2954 / hhhenry58@gmail.com

 

GROBLERSHOOP

Trans Boegoe Geloftefees

Trans Boegoe Kamp op plaas Onderseekoebaard

16/12: 08:00 Geloftediens / Feesrede – Gert Botha / Feesgangers gratis toegang – bring eie

rooster, vleis en koeldrank

Kontak: Elzahn Fourie 083 500 7180 / transboegoe4u@gmail.com

 

JAN KEMPDORP

Jan Kempdorp Volkskansel Geloftediens

CVO Skool Jan Kempdorp

16/12: 10:00 Geloftediens – Ev. Lou Pretorius

Kontak: Vlam du Plessis 082 953 6077 / volkskanseljhwh@gmail.com

 

KIMBERLEY

APK Die Kruis Geloftediens

AP Kerk Die Kruis, h.v. Queensweg & McDougalstraat, Kimberley

16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Danilo Stoltz

Kontak: Annalien Keyser 083 715 1202 / kruis2007@gmail.com

 

OLIFANTSHOEK

Olifantshoek Geloftefees

Gereformeerde Afrikaner Kerk Olifantshoek

16/12: 09:30 Geloftediens – ds. Johan Verdoes / Feesrede – ds. Pieter Stans

Kontak: Ds. Johan Verdoes 082 324 7600 / johan.verdoes@apk.co.za

 

ORANIA

Orania Geloftefees

Oewerpark, Orania

16/12: 08:30 Samesang / 09:00 Geloftediens – ds. Willem Boshoff / Feesrede – James Kemp /

Saamkuier – gemmerbier en pannekoek / Bring & braai

Kontak: Pieter Bischoff 061 813 8272 / pieterb@orania.co.za

 

PRIESKA

Prieska Geloftefees

16/12: 08:00 Kranslegging by Voortrekkergedenkteken in Hoofstraat / 09:00 Geloftediens by APK kerk in Andries Pretoriusstraat, oorkant OVK Stoor / Verversings / Videovertoning oor Slag van Bloedrivier

Kontak: Bets du Pisanie 084 582 7024 / betsdupisanie@gmail.com

 

UPINGTON

Giel Kriel Geloftefees

APK kerk, Vierde Laan 28 – oorkant Mediclinic

16/12: 09:15 Voorsang /09:30 Geloftediens – ds. Jannie Bisschoff / Lees van Gelofte / Feesrede –

Bennie van Zyl / Die Stem / Familiepiekniek – bring eie piekniekmandjie

Kontak: Yvonne de Jager 082 043 8351 / werdakamers@gmail.com