Brits Geloftefees
Brits Dienssentrum
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Regard Venter / Feesrede – Henk van de Graaf
Kontak: Chris van Wyk 074 888 4423 / chrismarieta1@gmail.com
Bokfontein Geloftefees
Bokfontein Geloftefeesterrein, op R104 – volg borde
Tema: Om te wen!
16 /12: 09:00 Geloftediens – ds. Theo Oosthuizen / Feesrede – Jaco Kleynhans / Kinderboeresport met Koersvas Voortrekkerkommando / Saamkuier – bordjie soet en sout vir teetyd en eie stoele / Na die tyd braaivure onder die bome
Kontak: David Scribante 073 195 4359 / david.scribante@gmail.com
Evangelies Gereformeerde Geloediens
Evangelies Gereformeerde Kerk Brits, h.v. Murray- & Exnerstraat
16/12: 08:00 Geloediens – ds. Jakes Jacobs
Kontak: Ds. Jakes Jacobs 083 789 5388 / dsjakesjacobs@gmail.com
Môrester Geloftefees
Feesterrein op Apiesdeelpad
16/12: 09:00 Vlaghysing en volksliedere / 09:30 Geloftediens / 11:15 Feesrede
Kontak: Lucas Visagie 076 558 5911 / lucas.heletje@gmail.com
COLIGNY
Doornbult Geloftefees
Gerdau Boeresaal
16/12: 09:30: Verwelkoming, mosies en samesang / 09:45 Lees van Gelofte / Geloftediens – ds. Greyling van Rooyen / 10:30 Pouse / 11:00 Historiese oorsig – Chris Coetzer / 11:45 Kollekte / Verkiesing en finansiёle verslag / 12:00 Die Stem
Kontak: John Rankin 082 700 8106 / rankinjohn@me.com
Leeuwfontein Geloftefees
Leeuwfontein Geloftefeesterrein
16/12: 09:00: Verwelkoming en een minuut stilte – ons onthou / 09:05 Samesang volksliedjies – Rachel Kruger / 10:00 Geloftediens – ds. Riaan Jansen van Vuuren / 11:00 Kollekte / 11:15 Verversings / 11:45 Feesrede – Devon Hofmeyr / 12:45 Lees van Gelofte – Jurgens Kruger / 13:00 Feesverslag en bedankings / 13:15 Afsluiting met sing van Die Stem / 13:30 Samesyn en gratis ete – bring eie eetgerei, drinkgoed en stoele
Kontak: Jurgens Kruger 063 664 9246 / jurgens@efw.co.za
DELAREYVILLE
Corsica Geloefees
Oppad na Vryburg
15/12: Kamp opslaan / Boeresport / Saamkuier
16/12: Perdekommando / 09:00 Geloftediens – ds. Jacques Powell / Teetyd / Saamkuier / Gesamentlike middagete
Kontak: Trix Brummer 073 009 6941 / trix.brummer78@gmail.com
GROOT MARICO
Groot Marico Geloftediens
Hervormde Kerk Groot Marico
16/12: 08:00 Gesamentlike Geloftediens / Hernuwing van Gelofte / Klipstapeling by
monument
Kontak: Ds. Willem Dreyer 082 466 5516 / willemdreyer01@gmail.com
Oberholzerskloof Geloftefees
Oberholzerskloof S 25° 44’33 O 26° 20’51
As jy ’n Gelofte aan God gedien het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle
in dwase nie (Pred 5:3)
16/12: 09:45 Koffie en tee / Potgieter vlaghysing by gedenksteen / Opening en verwelkoming –
Piet van Niekerk / Geloftediens, met voorlees die 1838 Bloedrivier-Gelofte – ds. Wim Dreyer /
Kollekte / Pouse – vrugtesap / Feesrede – ds. Andries Grobler / Sing van Die Stem en gewyde
volksliedere / Verkiesing van 2024 feeskomitee / Bedankings / Eet en saamkuier – pap, sous en
vleis word voorsien
Kontak: Hennie van Eck 083 259 0223 / hennie3144@gmail.com
HARTBEESPOORT
Hartbeespoort Geloftefees
Hervormde Kerk Schoemansdalplaas
16/12: 08:30 Voorsang / 09:00 Geloftediens – ds. Werner Venter / Bloedrivier videovertoning / Tee
& verversings
Kontak: Ds. Christo van Vuuren 083 742 1496 / christovanvuuren@telkomsa.net
KLERKSDORP
Ou Dorp Geloftediens
Hervormde Kerk Ou Dorp, Klerksdorp
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Piet Botha
Kontak: Ds Piet Botha 073 340 1549 / pjebotha@lantic.net
Sendelingsfontein Gelofte- en Gesinsfees
Sendelingsfontein Geloftefeesterrein, 40 km vanaf Klerksdorp op Wolmaransstadpad
16/12: 10:00 Samesang / Verwelkoming / Geloftediens – ds. Marike Jacobs / Boeremusiek-optrede – Die Ventertjies / Afsluiting / Die Stem / 12:00 Gesinsfees, boeresport en saameet
Kontak: Frikkie Martin 081 369 7341 / frikkiemartin@gmail.com
Verkenners Geloftefees
Hervormde Kerk Môrester, langs N12
16/12: 09:00 Geloftediens / Historiese vertelling en demonstrasie – ds. Joseph Steyn / Vingerete in
kerksaal
Kontak: Audré Muller 083 632 4210 / andrefrancien@yahoo.com
KOSTER
Koster Geloftefees
NG Kerk Koster, De Wetstraat 54
16/12: 09:30 Geloftediens
Kontak: Pietman Botha 082 759 2991 / pietmanbotha@gmail.com
LEEUDORINGSTAD
Brandhoek Geloftefees
Plaas Brandhoek tussen Leeudoringstad en Bothaville, op oewer van Vaalrivier
16/12: 09:00 Biduur – Johan Jansen / 10:00 Geloftediens – ds. Anina Jansen van Rensburg /
11:00 Feesrede / 12:15 Verkiesing van bestuur / 12:30 Slotgebed – ds. Anina Jansen van Rensburg
Kontak: Ria Fouché 082 882 0539 / mefouche7@gmail.com
LICHTENBURG
Lichtenburg Geloftefees
Lichtenburg Geloftefeesterrein, Voortrekkerstraat
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Emile Trollip / 10:00 Feesrede – prof. Das Steyn / Tee en
koeldrank
Kontak: Dr. Adi Schlebusch 064 548 3318 / adischlebusch@yahoo.com
Omkyk Geloftefees
Plaas Omkyk
16/12: 09:00 Opening en feesrede /10:00 Pouse – eie verversings / 10:30 AJV / 11:00 Lees van
Gelofte / Geloftediens
Kontak: Johan Terblans 084 514 3312 / terblans@nwisp.co.za
MAKWASSIE
Beyersrus Geloftefees
16/12: 09:30 Geloftediens – ds. Hannes Noeth / Feesrede – ds. Hannes Noeth / Samesang /
Saameet en kuier
Kontak: Cobus Wallis 083 284 6444 / cobus@wacpty.co.za
ORKNEY
Orkney Geloefees
Hervormde Kerk Orkney, h.v. Milton- en Kliplinglaan
16/12: Al die gemeentes saam: 08:00 Historiese vertelling en demonstrasie – ds. Joseph Steyn /
Geloftediens – ds. Wessel Swart / Bevestiging van Gelofte / Koeksisters en melktert in kerksaal
Kontak: Ds. Joseph Steyn 084 503 4820 / joseph.steyn@yahoo.com
POTCHEFSTROOM
Hoogekraal Geloftefees
Hoewe 23, Hoogekraal, Potchefstroom (langs Vaalrivier)
16/12: 08:30 Perdekommando / Fakkelseremonie / Vlaghysing / Herbevestiging van Gelofte /
Kranslegging vir die Voortrekkers en plaasmoorde / Volksliedere / Geloftediens – ds. Koos Cloete /
11:00 Feesrede – Albert van Zyl / 12:00 Gratis middagete – eie eetgerei en kampstoele / Kollekte / Sing Die Stem
Kontak: Dries Burger 083 627 1177 / kubekonstruksie@gmail.com
Rooipoort Geloftefees
Rooipoort Geloftefeesterrein, Potchefstroom-Ventersdorppad
16/12: 09:00 Geloftediens – ds. H Aucamp / 10:00 Teetyd / 10:30 Feesrede – prof. Charl Blignaut /
Eet onder die bome – kos word voorsien, bring eie eetgerei
Kontak: Alet Fourie 076 979 8310 / anfourie@truenw.co.za
RUSTENBURG
Moedwil Geloftefees
Bosveld Oord, Windgatsaal
16/12: 08:45 Samesang / 09:00 Geloftediens / Feesrede / FAK volksliedere / Verversings
Kontak Johny Cloete 083 417 7517 / cloetejohny@gmail.com
Rustenburg Geloftefees
Hervormde Kerk Rustenburg-Suid, Kookstraat 153
16/12: 08:45 Samesang / Voorlees van Gelofte – Alet Potgieter / Geloftediens – ds. Stephan Botha
/ Oorsig van die geskiedenis – ds. Stephan Botha
Kontak: Alet Potgieter 084 332 4199 / drienie.kruger@vastrap.co.za
GPK Geloftediens
Genade Protestante Kerk, Rustenburg
16/12: 08:00 Geloftediens
Kontak: SP Lourens 076 703 7795 / splourens@gmail.com
SANNIESHOF
Rietspruit Geloftefees
Gereformeerde Kerk Uitschot, Vermaaspad
16/12: 09:30 Geloftediens – ds. Eduan Naude / Steakete
Kontak: Henri van der Walt 082 315 2155 / hwvdwalt@gmail.com
SCHWEIZER-RENEKE
Migdol Geloftefees
Migdol Feesterrein
16/12: 08:00 Verwelkoming / 09:00 Geloftediens / Verversings
Kontak: Annarie van Heerden 083 388 7476 / annarievanheerden@yahoo.com
Schweizer Geloftediens
Nederduits Hervormde Kerk kerkgebou
16/12: 10:00 Gesamentlike Geloftediens – ds. Hardy Kotze / Tee en verversings
Kontak: Ds. Martin Jordaan 082 320 4892 / martinjordaan@apk.co.za
STELLA
Plesier Geloftefees
Plaas Plesier, tussen Stella en Mafikeng
15/12: 16:00 Jukskei / Boeremusiek / 18:00 Braaietes te koop / 20:00 Toneelopvoering / 20:45
Pouse / Fakkelloop en waatlemoenete / Die Stem
16/12: 10:00 Geloftediens – ds. Kobus de Kock / 10:45 Tee / 11:00 Feesrede / 12:00 Koue ete en
nagereg
Kontak Tina le Roux 083 298 1537 / tleroux2605@gmail.com
SWARTRUGGENS
Brakkloof Geloftefees
16/12: 09:00 Geloftediens / Pouse / Feesrede – Peet Coetzee / Saam eet en kuier – elkeen bring
bord eetgoed en dan poel ons
Kontak: Louis Visser 076 350 4010 / koos@atrq.co.za
VRYBURG
Grootpan Geloftefees
Grootpan Geloftefeesterrein, tussen Vryburg en Schweizer-Reneke
16/12: 10:00 Geloftediens – ds. Willie Crous / AJV / Kerrie en rys te koop / Snoepie beskikbaar / Koffie & tee
Kontak: Christof van der Merwe 083 409 3127
Bosryk Geloftefees
Tussen Vryburg en Schweizer
16/12: 10:00 Geloftediens / Middagete – vingerete
17/12: 08:00 Perderit / Boeresport / Middagete potjiekos
Kontak: Lombard Joubert 076 374 6320 / lombardjoubert@icloud.com
WOLMARANSSTAD
Doornpan Geloftefees
16/12: 09:15 Perde-optog / Kranslegging / Open met gebed / Samesang / Verwelkoming / Oorsig
van Gelofte – Rooies Strauss / Huldebetuiging aan afgestorwenes / Samesang / 10:15 Geloftediens –
- Frans Erasmus / Samesang / Finansiële verslag / Verkiesing van bestuur / Die Stem / Sanguitvoering deur Tolbos / Samesang
Kontak: Willem Grobbelaar 083 264 2472 / wgadmin@nwet.co.za
ZEERUST
Bokkraal Geloftefees
Bokkraal Geloftefeesterrein (Sentraal tussen Lichtenburg, Koster, Swartuggens, Groot Marico en Zeerust)
Bedien Zeerust, Koster, Swartruggens, Groot Marico en Lichtenburg
16/12: 09:30 Verwelkoming / 09:40 Biduur – Petri Pienaar / 10:00 Geloftediens – ds. Lewis Strauss /
Pouse – eie verversings / 11:30 Mosies van rou / Finansiële verslag en reorganisasie / Feesrede – Hansie Theart / Bedankings en afsluiting / Braai en gratis middagete
Kontak: Evert du Preez 083 635 6528 / coetseeferdi@gmail.com