ALEXANDRIA

Karel Landman Geloftefees

Karel Landman Monument te Kolrant, 25 km vanaf Alexandria op pad na PE

16/12: 09:45 Ruiters met stormvlae / Vlaghysing / 10:00 Geloftediens – ds. Daniël de Kock / 10:30 Lees van Gelofte / 10:35 Feesrede – dr. Pieter Mulder / Bring en braai

Kontak: Marie Geyvenstein 068 584 7653 / mariegreyvenstein@gmail.com

 

BOKNESSTRAND

Boknesstrand Geloftefees

Daniël Scheeperssaal

16/12: 09:00 Gelofteherdenking / Gemmerbier en koeksisters

Kontak: Jan Smit 082 444 3434 / info@boknesratepayers.co.za

 

JEFFREYSBAAI

AP Kerk Geloftediens

AP Kerk, h.v. Koraal- en Dolly Vaardenstraat

16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Lee Greyling

Kontak: Ds. Lee Greyling 082 335 4513 / leegreyling@apk.co.za

 

KAREEDOUW

AP Kerk Geloftediens

16/12: 08:30 Geloftediens – ds. Gerrie Kruger

Kontak: Ds Gerrie Kruger 084 252 1114 / gerrie.kruger@apk.co.za

 

PORT ELIZABETH

APK Geloftediens

AP Kerk Algoa, Van Eckstraat 18, Lorraine

16/12: 08:00 Geloftediens – ds. Gideon Aggenbag

Kontak: Ds. Gideon Aggenbag 082 412 4122 / gaggenbag88@gmail.com

 

THORNHILL

Kouga Geloftefees

Plaas Lemoenfontein, tussen Thornhill en Gamtoosriviermond in die Kouga munisipale area

16/12: 10:55 Samesang / Verwelkoming / Geloftediens / Feesrede / 12:40 Afsluiting / Bring & braai – bring eie vleis, eetgerei, drinkgoed en stoele – roosters, kole, slaai en potbrood word voorsien

Kontak: Wentzel Coetzer 066 329 4931 / kouga.geloftefees@gmail.com