• Draers van die boodskap Met die inwyding van die Voortrekkermonument in 1949, het daar perdekommando’svan dwarsoor die land, selfs vanuit die voormalige S.W.A. en Rhodesië, na Pretoria met groeteboodskappe vertrek. 25 Oktober 1949: Die Rapportryers vertrek uit Kaapstad vir die Die gedagte het by hulle ontstaan om ’n reünie van hierdie “Rapportryers” te hou, [...]

  • Wonder jy nog altyd oor jou familiewortels of waar jy by die groter familienetwerk inpas? Nou hoef jy nie meer te wonder nie, want danksy die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se nuwe aanlyn genealogielessenaar kan jy op ’nspeurtog gaan om jou familiewortels te ontdek. Die nuwe webblad: www.genealogielessenaar.com laat jou nou toe om [...]

  • Deur Sarina Donges Lees … lees … lees!!!! Geen mens kan die ambisie hê om ’n skrywer te word, as jy nie wyd lees in die genre waarin jy skryf nie. Lees vertalings van digters uit ander lande en in jou eie taal, kyk na resensies, vind uit wat is “in” en wat is [...]

  • Isabel Groesbeek    Het u dalk gedink dat familie-uitlê al lankal by die agterdeur uit is en oudmodies is of onder stof in die wakis op die solder lê? U maak ’n fout – dit is in en soos die jongmense sou sê –‘dit is cool!’ In sommige stamlande is dit selfs ’n statussimbool as [...]

  • Jan du PLESSIS is op 26 Julie 1803 gebore as oudste seun van Barend Christoffel Du PLESSIS & Anna Elisabeth STEENKAMP. Hy is volgens Afrikanertradisie as oudste seun na sy oupa aan vaderskant, Jan du PLESSIS, vernoem. Jan is meer as ’n jaar na sy geboorte te NG Kerk Graaff-Reinet op 28 Oktober 1804 gedoop (Bron: [...]

  • VDie Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se doel is om hoofsaaklik kinders en bejaardes met noodvoeding te help en om deur die Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) te sorg dat leerders op Wolkskool, die SOS se e-leerstelsel, voortgesette onderrig tydens die Covid-19-krisis te [...]

  • Ida Bester-Gräbe  & Isabel Groesbeek  Geredigeer in 2020 na verskyning in ‘Scrapping & Kie’ (2010 Daar is wêreldwyd intense belangstelling in die opsporing van voorgeslagte, veral tot by die stamvaders in lande soos Suid-Afrika, die VSA en Australië. Dink maar aan die TV-reeks Who do you think you are? waarvan die Britse en Suid-Afrikaanse weergawes ook hier ter [...]

  • Deur Seugnet van Zyl JuneBé du Preez, ’n gr. 10-leerling aan die Hoërskool Vredenburg aan die Weskus in die Wes-Kaap, het vanjaar vir die eerste keer aan die FAK Internasionale Afrikaans-ekspo deelgeneem. Sy het nie net die kunsafdeling met haar skildery van die Taalmonument gewen nie, maar is ook as algehele wenner van dié ekspo [...]

  • Deur Petronel Fourie Oktober mag die mooiste, mooiste maand wees, soos C Louis Leipoldt dig, maar dit is ook die maand waarin die bitterste stryd tussen Boer en Brit uitgebreek het. Vanjaar se Oktober herdenk 120 jaar nadat die stryd aangesê is, die skote begin klap het, en Suid-Afrikaners teen wil en dank vir volk [...]

  • Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die Elgro-hotel naby Potchefstroom se middedorp is ’n plek met baie stories, legendariese kelners en drinkebroers. Dit is die milieu waarin Dana Snyman sy onthou-stories giet.  Die hotel is net so oor die 50 jaar oud. Die swembadwater blou, maar die bodem en die rande, oud-gevlek. Die kroegman dra nog ’n strikdas [...]