Skip to content
  • Nuus
    • Hoofnuus
    • Video’s
    • Resensies en Publikasies
    • Mediaverklarings
    • Flink
  • Kultuur en Geskiedenistoere
  • Projekte
  • Kultuurnetwerke
  • Udolpho
  • Afrikanergeskiedenis
  • Musiekerfenis
  • Toekennings
  • FAK-Fasiliteite
  • FAK-VTM Kunsgalery
  • Vriende van die FAK
  • Kontak ons
  • Kaartjies
Loading...
  • HOOFNUUS

HoofnuusWebmeester2023-04-25T06:29:13+02:00
  • 𝐊𝐫𝐮𝐠𝐞𝐫𝐬𝐝𝐨𝐫𝐩-𝐆𝐞𝐬𝐤𝐢𝐞𝐝𝐞𝐧𝐢𝐬𝐭𝐨𝐞𝐫 𝐥𝐚𝐚𝐭 𝐩𝐥𝐚𝐚𝐬𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐞𝐫𝐟𝐞𝐧𝐢𝐬 𝐥𝐞𝐞𝐟

    Die afgelope naweek het ’n groep geskiedenisliefhebbers saam met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) ’n opwindende toer deur Krugersdorp meegemaak en nuwe lewe geblaas in die ryk geskiedenis van dié dorp. Die Krugersdorp-Geskiedenistoer wat vanjaar weer deur die FAK se plaaslike kultuurnetwerk aangebied is, het die inwoners van die dorp sowel as besoekers van [...]

    LEES MEER
  • 𝐍𝐮𝐰𝐞 𝐦𝐮𝐬𝐢𝐞𝐤𝐯𝐫𝐲𝐬𝐭𝐞𝐥𝐥𝐢𝐧𝐠𝐬 𝐍𝐨𝐯𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟒

    Die jaar staan einde se kant toe, maar dit lyk nie asof die Afrikaanse kunstenaars enigsins stilgesit het die afgelope tyd nie, aangesien ’n spul nuwe Afrikaanse snitte onlangs vrygestel is. Hier is tien van die jongste Afrikaanse vrystellings, onder meer ’n keurspel van bekende Voortrekkerliedjies, twee nuwe snitte deur kunstenaars wat deesdae meer gereeld [...]

    LEES MEER
  • 𝐃𝐢𝐞 𝐅𝐀𝐊 𝐠𝐫𝐨𝐞𝐭 𝐁𝐫𝐞𝐲𝐭𝐞𝐧 𝐁𝐫𝐞𝐲𝐭𝐞𝐧𝐛𝐚𝐜𝐡

    Met diep hartseer neem ons afskeid van ’n Afrikaanse letterkundige en kunsreus, Breyten Breytenbach. Sy dapper woorde en onwrikbare gees het diep betekenis gegee aan temas van identiteit en geregtigheid. Ons gedagtes is by sy familie en vriende in hierdie tyd van rou. Rus in vrede, Breyten 𝐷𝐼𝐸 𝐻𝐴𝑁𝐷 𝑉𝑂𝐿 𝑉𝐸𝑅𝐸 𝑚𝑎𝑚𝑚𝑖𝑒 𝑒𝑘 ℎ𝑒𝑡 𝑔𝑒𝑑𝑜𝑔 [...]

    LEES MEER
  • 𝐇𝐞𝐥𝐞𝐧 𝐅𝐚𝐛𝐞𝐫: 𝐣𝐨𝐧𝐠 𝐭𝐚𝐥𝐞𝐧𝐭 𝐬𝐤𝐢𝐭𝐭𝐞𝐫 𝐛𝐲 𝐝𝐢𝐞 𝐅𝐀𝐊 𝐈𝐧𝐭𝐞𝐫𝐧𝐚𝐬𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐞 𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬-𝐄𝐤𝐬𝐩𝐨

    Helen Faber, ’n jong skrywer, is aangewys as ’n wenner in die kortverhale-katagorie by die FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo, wat bewys is van haar liefde vir storievertel en haar harde werk. “Drie woorde: Ongelooflik, onbeskryflik, onmoontlik!” Het Helen gesê oor haar oorwinning in die ope-afdeling. “My droom is om eendag ’n gepubliseerde skrywer te wees, maar [...]

    LEES MEER
  • FAK vier Wêreldwaterverfdag

    Op 23 November jaarliks ​​draai die kunswêreld sy blik na ’n unieke en ekspressiewe medium: waterverf. Wêreldwaterverfdag word sedert 1991 gevier, danksy die pogings van die bekende Mexikaanse waterverfskilder Alfredo Guati Rojo. Hier op eie bodem spog ons met wêreldbekende kunstenaar, Kobus Kotzé, wat bekendheid verwerf het vir sy natuurlandskappe. Sy kunsmediums is olie en [...]

    LEES MEER
  • 𝐅𝐀𝐊 𝐞𝐧 𝐀𝐎𝐍 𝐬𝐩𝐚𝐧 𝐤𝐫𝐚𝐠𝐭𝐞 𝐬𝐚𝐚𝐦 𝐨𝐦 𝐈𝐧𝐭𝐞𝐫𝐧𝐚𝐬𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐞 𝐌𝐮𝐬𝐢𝐤𝐚𝐧𝐭𝐞𝐝𝐚𝐠 𝐭𝐞 𝐯𝐢𝐞𝐫

    Internasionale Musikantedag, wat jaarliks op 22 November herdenk word, vier die krag van musiek en die talentvolle individue wat dit skep. Hierdie jaar het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) kragte saamgesnoer om hierdie dag te herdenk deur twee merkwaardige inisiatiewe vir jong musikante te onthul: die FAK/AON Musiekbeurs en [...]

    LEES MEER
  • Elize Parker sluit boeiende trilogie af met Waar die doringbome sing

    Die bekende skrywer en joernalis Elize Parker het onlangs haar gewilde Laeveld-drieluik afgesluit met die derde en laaste boek, Waar die doringbome sing. Dié boek voltooi dan eindelik haar trilogie wat bestaan uit die eerste twee boeke – Stil vloei die Komati en Wanneer skaduwees kantel. Hierdie nuwe boek ondersoek kragtige temas soos verlies, geloof [...]

    LEES MEER
  • Wat het die FAK vanjaar vir jou kind gedoen?

    Vandag, op Wêreldkinderdag, kyk die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) terug op ’n jaar van baie hoogtepunte wat ons met die jeug van ons land kon deel. Wêreldkinderdag plaas die kollig op die toekoms en die impak wat ons vandag op die wêreldse jeug het. Só besin die FAK vanjaar ook oor die impakvolle inisiatiewe [...]

    LEES MEER
  • FAK ontvang ruim skenking van Penguin Random House

    Die FAK is verheug oor die ruim skenking van 61 boeke van Penguin Random House vir die afgelope FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo. Die boeke, geskik vir jong lesers van graad R tot jong volwassenes tot 25 jaar oud, speel ’n onskatbare rol in die bevordering van die rykdom van Afrikaanse letterkunde en kultuur onder die volgende [...]

    LEES MEER
  • 𝐉𝐨𝐯𝐚𝐧 𝐒𝐰𝐚𝐫𝐭 𝐬𝐞 𝐢𝐧𝐬𝐩𝐢𝐫𝐞𝐫𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐝𝐞𝐞𝐥𝐧𝐚𝐦𝐞 𝐚𝐚𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐅𝐀𝐊 𝐬𝐞 𝐈𝐧𝐭𝐞𝐫𝐧𝐚𝐬𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐞 𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬-𝐄𝐤𝐬𝐩𝐨

    Jovan Swart, ’n sewejarige deelnemer aan die FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo, het sy besonderse talent ten toon gestel as wenner van sy ouderdomskatagorie (Graad R tot Graad 2).Sy inskrywing is geïnspireer deur ’n persoonlike ervaring, die verlies van sy Ouma en Oupa toe hy vyf jaar oud was. Hierdie gebeurtenis het gelei tot diep gesprekke [...]

    LEES MEER
Previous161718Next

Voortrekkermonument,  Eeufeeslaan,

Groenkloof

012 301 1777

081 586 7048

© Kopiereg 2023 | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

Bepalings & voorwaardes

Privaatheidsbeleid

Page load link

WORD ‘N

VRIEND

Go to Top