Skip to content
  • Nuus
    • Hoofnuus
    • Videoโ€™s
    • Resensies en Publikasies
    • Mediaverklarings
    • Flink
  • Kultuur en Geskiedenistoere
  • Projekte
  • Kultuurnetwerke
  • Udolpho
  • Afrikanergeskiedenis
  • Genealogie
  • Musiekerfenis
  • Toekennings
  • FAK-Fasiliteite
  • FAK-VTM Kunsgalery
  • Vriende van die FAK
  • Kontak ons
  • Kaartjies
Loading...
  • MEDIAVERKLARINGS

MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
  • ‘๐ง ๐‹๐ž๐ฐ๐ž ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ข๐ž๐ง๐ฌ๐›๐š๐š๐ซ๐ก๐ž๐ข๐

    Op 2 November 2024 is die 200ste bestaansjaar van die Kaapse Sinode herdenk. Sedert die eerste Sinodesitting op 2 November 1824 het talle instellings, organisasies en inisiatiewe, vanweรซ aanvoerwerk en dryfkrag vanuit die geledere van predikante en teoloรซ, hul beslag gekry. Die FAK se Kaapse kantoor se personeel en FAK-vriende het Saterdag die lewe en [...]

    LEES MEER
  • ๐Š๐ซ๐ฎ๐ ๐ž๐ซ๐ฌ๐๐จ๐ซ๐ฉ-๐†๐ž๐ฌ๐ค๐ข๐ž๐๐ž๐ง๐ข๐ฌ๐ญ๐จ๐ž๐ซ ๐ฅ๐š๐š๐ญ ๐ฉ๐ฅ๐š๐š๐ฌ๐ฅ๐ข๐ค๐ž ๐ž๐ซ๐Ÿ๐ž๐ง๐ข๐ฌ ๐ฅ๐ž๐ž๐Ÿ

    Die afgelope naweek het โ€™n groep geskiedenisliefhebbers saam met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) โ€™n opwindende toer deur Krugersdorp meegemaak en nuwe lewe geblaas in die ryk geskiedenis van diรฉ dorp. Die Krugersdorp-Geskiedenistoer wat vanjaar weer deur die FAK se plaaslike kultuurnetwerk aangebied is, het die inwoners van die dorp sowel as besoekers van [...]

    LEES MEER
  • ๐๐ฎ๐ฐ๐ž ๐ฆ๐ฎ๐ฌ๐ข๐ž๐ค๐ฏ๐ซ๐ฒ๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ข๐ง๐ ๐ฌ ๐๐จ๐ฏ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’

    Die jaar staan einde se kant toe, maar dit lyk nie asof die Afrikaanse kunstenaars enigsins stilgesit het die afgelope tyd nie, aangesien โ€™n spul nuwe Afrikaanse snitte onlangs vrygestel is. Hier is tien van die jongste Afrikaanse vrystellings, onder meer โ€™n keurspel van bekende Voortrekkerliedjies, twee nuwe snitte deur kunstenaars wat deesdae meer gereeld [...]

    LEES MEER
  • ๐ƒ๐ข๐ž ๐…๐€๐Š ๐ ๐ซ๐จ๐ž๐ญ ๐๐ซ๐ž๐ฒ๐ญ๐ž๐ง ๐๐ซ๐ž๐ฒ๐ญ๐ž๐ง๐›๐š๐œ๐ก

    Met diep hartseer neem ons afskeid van โ€™n Afrikaanse letterkundige en kunsreus, Breyten Breytenbach. Sy dapper woorde en onwrikbare gees het diep betekenis gegee aan temas van identiteit en geregtigheid. Ons gedagtes is by sy familie en vriende in hierdie tyd van rou. Rus in vrede, Breyten ๐ท๐ผ๐ธ ๐ป๐ด๐‘๐ท ๐‘‰๐‘‚๐ฟ ๐‘‰๐ธ๐‘…๐ธ ๐‘š๐‘Ž๐‘š๐‘š๐‘–๐‘’ ๐‘’๐‘˜ โ„Ž๐‘’๐‘ก ๐‘”๐‘’๐‘‘๐‘œ๐‘” [...]

    LEES MEER
  • ๐‡๐ž๐ฅ๐ž๐ง ๐…๐š๐›๐ž๐ซ: ๐ฃ๐จ๐ง๐  ๐ญ๐š๐ฅ๐ž๐ง๐ญ ๐ฌ๐ค๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐…๐€๐Š ๐ˆ๐ง๐ญ๐ž๐ซ๐ง๐š๐ฌ๐ข๐จ๐ง๐š๐ฅ๐ž ๐€๐Ÿ๐ซ๐ข๐ค๐š๐š๐ง๐ฌ-๐„๐ค๐ฌ๐ฉ๐จ

    Helen Faber, โ€™n jong skrywer, is aangewys as โ€™n wenner in die kortverhale-katagorie by die FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo, wat bewys is van haar liefde vir storievertel en haar harde werk. โ€œDrie woorde: Ongelooflik, onbeskryflik, onmoontlik!โ€ Het Helen gesรช oor haar oorwinning in die ope-afdeling. โ€œMy droom is om eendag โ€™n gepubliseerde skrywer te wees, maar [...]

    LEES MEER
  • FAK vier Wรชreldwaterverfdag

    Op 23 November jaarliks โ€‹โ€‹draai die kunswรชreld sy blik na โ€™n unieke en ekspressiewe medium: waterverf. Wรชreldwaterverfdag word sedert 1991 gevier, danksy die pogings van die bekende Mexikaanse waterverfskilder Alfredo Guati Rojo. Hier op eie bodem spog ons met wรชreldbekende kunstenaar, Kobus Kotzรฉ, wat bekendheid verwerf het vir sy natuurlandskappe. Sy kunsmediums is olie en [...]

    LEES MEER
Previous121314Next

Voortrekkermonument,ย  Eeufeeslaan,

Groenkloof

012 301 1777

081 586 7048

ยฉ Kopiereg 2023 | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

Bepalings & voorwaardes

Privaatheidsbeleid

Page load link

WORD ‘N

VRIEND

Go to Top