• Konsentrasiekampdag is op 16 Junie reg oor Suid-Afrika herdenk met talle seremonies en byeenkomste wat die pyn en opoffering van duisende vroue en kinders tydens die Anglo-Boereoorlog in herinnering geroep het. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) was saam met verskeie kultuurnetwerke en organisasies betrokke by herdenkingsgeleenthede in Vereeniging, Burgershoop, Kimberley en Irene, terwyl daar [...]

  • Dit is vanjaar 125 jaar sedert die inwerkingstelling van die verskroeideaardebeleid op 16 Junie 1900. ‎Op Jeugdag onthou die FAK die duisende kinders wat in konsentrasiekampe tydens die Anglo-‎Boereoorlog onder hierdie gewraakte beleid gely en gesterf het.‎ Hierdie beleid was ’n onsuksesvolle poging deur Brittanje om ’n oorlog wat reeds langer geduur het ‎as wat [...]

  • Deur Etienne HansenDie Anglo-Boereoorlog het die Afrikaner soos geen ander gebeurtenis in ons geskiedenis gewond nie. Die kinders moes die letsels van oorlogsmarte dra en uit die as van ’n verskroeide aarde, ’n nuwe toekoms bou, ’n groeiende aarde skep. Op 16 Junie, Konsentrasiekampdag, treur ons nie net oor die duisende wat in vergete kindergrafte [...]

  • “Ons onthou die Vrede van Vereeniging vandag nie net as ’n dokument nie, maar as ’n keerpunt in die geskiedenis. Ons onthou die ondertekenaars, maar ook die onbekende vrou met ’n sterwende kind in haar arms in die kamp. Ons onthou die oupa wat sy seun moes begrawe. Ons onthou die terugkeer na afgebrande en [...]

  • “Ek is opreg dankbaar dat ons Afrikanerjeug toegerus word om ons geliefde moedertaal te kan bevorder.” Só sê Hardus Louw, ’n lid van die graad 8-span van Kraaifontein Voortrekkers, nadat hy en sy span die besonderse geleentheid gehad het om die FAK se Suid-Kaap-kultuurnetwerk se unieke Taaldraai-toer te beleef. Met hierdie sentiment het Louw nie [...]

  • Geseënde Hemelvaartdag! “Hy het hulle geseën terwyl Hy weggegaan het van hulle. God het Hom na die hemel geneem.” Lukas 24:51 (ABA-vertaling) Wat ’n diep en kragtige oomblik! Voordat Jesus opgevaar het na die hemel, het Hy nie net vertrek nie – Hy het geseën. Sy laaste daad op aarde was ’n seën, ’n profetiese [...]