• Die Orania-gemeenskap herdenk op 11 November die duisende plaasmoordslagoffers en soldate wat op die grens gesterf het. Alhoewel die dag nie ’n amptelike vakansiedag in die Orania-gemeenskap is nie, word daar ’n verrykende program en kranslegging aangebied waar die gemeenskap eer kan betoon aan mense wat in die stryd met hulle lewens betaal het. Inwoners [...]

  • Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) kan vandag bevestig die vier burgerbeelde op die wêreldbekende Kerkplein, Pretoria, is gevandaliseer. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) is diep ontsteld oor die onlangse skade wat aan die vier burgerbeelde rondom die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein aangerig is. Twee geweerkolwe, twee geweerlope en een geweerband is van dié [...]

  • “Die FAK verbind hom tot vryheid in die rykste sin van die woord. Dit is die grondslag, en daarom bou ons met wat ons doen. Die kern van die boodskap - die toekoms wink, kom saam.” Dit is wie en wat die FAK is. Dit was die duidelike boodskap van die nuwe voorsitter van die [...]

  • Verlede naweek het aspirant-kunstenaars en kunsstudente bymekaargekom vir ’n wonderlike leerervaring by die Teoretiese Kunsslypskool, aangebied deur die bekroonde kunstenaar Kobus Möller by die Voortrekkermonument se Kruger-galery. Hierdie unieke geleentheid het ’n kans vir opkomende kunstenaars gegee om by ’n wêreldbekende meester te leer. Marize Möller, kurator van die FAK-VTM Kunsgalery, het die galery se [...]

  • Die FAK Jeugsimfonieorkes en die Duitse Landes Jugend Akkordeon Orkes Nordrhein-Westfalen (Duitse Jeugtrekkklavierorkes/LJAO) het kragte saamgesnoer vir 'n onvergeetlike Galakonsert by die Senotaafsaal, Voortrekkermonument. Onder leiding van Jaco van Staden het die FAK Jeugsimfonieorkes twee van sy talentvolle soliste ten toon gestel, Danelle Rautenbach, wat die eerste beweging van Edward Elgar se Tjellokonsert uitgevoer het [...]

  • Op 10 Oktober het die Bloemfonteinse Afrikaner Kultuurraad (BAK) sy eretoekenningsfunksie in Bloemfontein gehou waar die FAK ook vyf toekennings oorhandig het aan persone vir hul uitnemende werk vir die bevordering van ons erfenis. Die geleentheid het die uitsonderlike bydraes van sleutelpersone in die behoud en bevordering van Afrikanerkultuur gevier. Die geleentheid is bygewoon deur [...]