Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het op 17 Oktober ’n mylpaal in die geliefde Liedjietuin by die Voortrekkermonument gevier, deur ’n nuwe liedjiebord op te dra aan Danie du Toit van die groep Spoegwolf vir sy ikoniese liedjie, “Bittermaan”. Die geleentheid was ’n geskiedkundige oomblik toe du Toit die jongste ontvanger en die eerste [...]
Die afgelope naweek het die NG Kerk Elarduspark gasheer gespeel vir die 11de jaarlikse Afri-Duetfees, ’n geleentheid wat ’n gekoesterde tradisie in die viering van Afrikaanse musiek geword het. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) sorg elke jaar dat dié fees ’n groot hoogtepunt op die Afrikaanse kultuurkalender is, tog staan vanjaar se fees [...]
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het die afgelope naweek sy eerste Genealogiefees in die Kaap gehou in samewerking met die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV). FAK-Genealogiefeeste word reeds sedert 2020 in Pretoria onder leiding van Isabel Groesbeek, aan die stuur van die FAK Genealogielessenaar, gehou. Nou was dit ook die Kaap se [...]
Volgens die Gautengse Erfenisowerheid (PHRAG) is daar nie erfeniswaarde aan die wêreldbekende Jakarandabome wat reeds bykans 140 jaar in die Jakarandastad blom nie. Daar is in 2022 reeds appèl aangeteken teen hierdie besluit, maar dadels het hiervan gekom. Luidens die aanvanklike aansoek wys dit dat selfs die Tshwane Metroraad die versoek ondersteun het, maar dít [...]
Die Federasie van Afrikaanse kultuurvereniginge (FAK) werk al vir jare saam met die Krugergenootskap om die nalatenskap van een van die grootste geeste in die Afrikanergeskiedenis te bewaar. Vanjaar se Krugerdagvieringe by Paul Kruger se graf by die bekende Heldeakker-begraafplaas in Pretoria, was die grootse viering wat al in jare gehou is met 30 organisasies [...]
Die afgelope naweek het boeremusiekliefhebbers van oral oor saamgekom om hulle liefde vir tradisionele boeremusiek by ’n musiekslypskool te vier. Gaste het geleer om tradisionele instrumente soos die konsertina, banjo, traporrel, kitaar en kontrabas te speel. Een van die mentors van die dag vol pret op 5 Oktober, Stephaan van Zyl, sê dat hy opgewonde [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00