• Mediaverklaring 28 September 2023 Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Familie- en Erfenisfees was maar net een van die hoogtepunte tydens die afgelope naweek se Erfenisfeesvieringe by die Voortrekkermonumentterrein. Dit is die vierde maal wat dié genealogiefees deur die FAK aangebied is. “Dit gaan oor persoonlike erfenis. Hierdie is ’n geleentheid om mense [...]

  • Mediaverklaring 22 September 2023 185 jaar gelede, op 23 September 1838, is die Voortrekkerleier, held, magistraat en wamaker Gerhardus Marthinus (Gerrit) Maritz aan koors oorlede. ’n Voortrekkerleier, wat tot sy laaste asem sy mense gedien en gehelp het, se grafblad is stukkend geslaan in net nog ’n gruwelike daad om Afrikanergeskiedenisbakens te verniel. Maritz [...]

  • Mediaverklaring 22 September 2023 Vanjaar merk 58 jaar sedert die geliefde digteres Ingrid Jonker die see ingestap het by Drieankerbaai in die Kaap. Op 19 September 2023, 90 jaar na Jonker se geboortedag, het die FAK haar vereer met ’n grafbesoek en op 16 September is ’n gedenklesing gehou om haar lewe en werk [...]

  • Die gewilde FAK Familie- & Erfenisfees te Pretoria keer in ’n nuwe baadjie terug. Die FAK se Genealogielessenaar vat hande met die Voortrekkermonument (VTM) en die Erfenisstigting (ES) om genealogie en erfenisaktiwiteite by een groot feesterrein te kombineer. Die Genealogie-afdeling van die fees word deur die FAK in samewerking met Isabel [...]

  • Mediaverklaring 7 Julie 2023 Die toekoms vir die Heldeakker in Pretoria is blink. Agttien instansies het geantwoord op die roepstem van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en het gister (6 Julie 2023) vergader om ’n plan van aksie vir die Heldeakker in plek te sit. Quentin Meyer is verlede week as die opsigter [...]

  • Mediaverklaring 29 Junie 2023 Vir die eerste keer in 29 jaar is die Heldeakker weer in Afrikanerbestuur. Quentin Meyer, voorsitter van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Noord van die Berg-kultuurnetwerk, wag al twee jaar lank op die goeie nuus wat hy vandeesweek ontvang het – dat sy aansoek as opsigter van die [...]