• Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) eis antwoorde ná dit aan die lig gekom het dat byna R63 miljoen, wat geoormerk was om broodnodige opknappings by die Pretoria-stadsaal aan te bring, verkwis is. Die verval van belangrike historiese bakens is ’n kommerwekkende én toenemende tendens met regeringsamptenare wat klaarblyklik geen ontsag vir vuisvoos verbruikers se [...]

  • “Om ’n deeglike kennis van die Bybel op te doen, dra ewigheidswaarde ...” Só vertel Cara Tomlinson, FAK-kultuurnetwerkorganiseerder in die Noord-Kaap, wat die afgelope week hande gevat het met die BCVO in dié beweging se jaarlike Bybelkenniseksamens. Buiten vir die uitsonderlike werk wat Tomlinson saam met en vir die FAK in die Noord-Kaap doen, is [...]

  • “Erfenis is nie net tasbare dinge nie, dis nie net monumente of volkspele of koeksisters nie – dit is ook liefde, kultuur en stories wat van geslag tot geslag oorgedra word. Wanneer jy die woorde van Psalm 16:6 lees, word jy daagliks herinner aan die mooi van jou kulturele erfenis.” Só vertel Cara Tomlinson, kultuurkoördineerder [...]

  • Die FAK-VTM-Kunsgalery het op Donderdag 20 Maart ’n uitsonderlike seisoenopening in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument aangebied. Die aand het afgeskop met ’n musiekitem deur tjellis, Erica Ball, BMus-student aan die Universiteit van Pretoria, met Betsie Schaap op die klavier. Ball is vanjaar die eerste ontvanger van die FAK/AON-Musiekstudiebeurs wat in 2024 ingestel is. Haar [...]

  • Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) bearbei hulself met die ontwikkeling van die Afrikaanse taal en kultuur, veral in klein gemeenskappe en skole. Hulle het onlangs die geleentheid gehad om in die Noord-Kaap hierdie werk voort te sit met hul betrokkenheid by die CVO Skool Orania se redenaarskompetisie. Die CVO Skool Orania het oor die [...]

  • ’n Groep blitsbreine het Dinsdag 19 Maart hul (woord)staal by die Voortrekkermonument in Pretoria gewys in ’n Flinkdink-vasvrakompetisie wat deur die Rapportryerbeweging (RRB) en die FAK aangebied is. Dit is die tweede keer dat dié geleentheid deur die RRB gehou is. Vanjaar se woordstryd was ekstra spesiaal omdat dit deel vorm van die RRB en [...]