Dit was die afgelope naweek ’n jaar sedert die afsterwe van die skrywer dr. Dan Sleigh op 28 Julie 2023. Saam met die Stigting VOC, van wie dr. Dan Sleigh ’n stigterslid was, onthou die FAK ’n man wat ’n onberekenbaar groot bydrae gelewer het tot geskiedskrywing. Die direksie van die FAK het as volg [...]
Die FAK het met skok verneem van die afsterwe van 'n geliefde skilder van Rosendal. Dit is met diepe hartseer dat die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) van Wim Rautenbach, 'n geliefde figuur in Suid-Afrika se kunste gemeenskap moet afskeid neem. Rautenbach is in die ouderdom van 49 oorlede. Wim, 'n geliefde kunstenaar en eienaar [...]
Die FAK het met skok verneem van die afsterwe van 'n geliefde koerantman en Afrikaanse taalpionier. Dit is met diepe hartseer dat die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) van Dirk Kok, 'n geliefde figuur in Suid-Afrika se joernalistieke gemeenskap moet afskeid neem. Kok, wat dapper 'n stryd teen kanker gestry het, is op 28 Julie, [...]
In 1654 teken Jan van Riebeeck in sy dagboek aan dat ’n paar lemoen- en suurlemoenboompies in dié jaar vanaf St. Helena-eiland en van Indië na die Kaap gebring is en op twee plekke geplant is, in die Kompanjiestuin en op Van Riebeeck se plaas Bosheuwel. Hierna het nog vele besendings lemoenbome gevolg. Die sitrusbedryf [...]
Die FAK-kultuurnetwerke is die hartklop van erfenisbewaring in ‘n gemeenskap en die nuwe Pietersburg-Kultuurnetwerk dra nou by tot hierdie pols. Hierdie netwerk is amptelik op die 25ste Julie gestig met ‘n rekord getal gaste wat die geleentheid bygewoon het. Hester Roodt, ondervoorsitter van die nuutgestigde kultuurnetwerk, sê: "Die stigting van hierdie kultuurnetwerk gaan vir [...]
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se eie Olimpiese Spele, ons Taallimpiese Spele, het vandag amptelik afgeskop. Die Taallimpiese Spele is ’n unieke en boeiende viering van taal. Met die gees van die Olimpiese Spele in Frankryk wat ook vandag amptelik begin het, het hierdie geleentheid 'n verskeidenheid taalgebaseerde speletjies bevat wat ontwerp is [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00