Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting nooi navorsers hartlik uit om vir finansiering vir gevorderde studie aansoek te doen. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Maart 2025. Die Navorsingstrust is in 2005 deur die Erfenisstigting (ES) op die been gebring. Die ES is ’n maatskappy sonder winsoogmerk en het ten doel om met belanghebbende instellings [...]
Die Kaapse wynlandgoed Vergelegen vier op 1 Februarie sy 325ste bestaansjaar. Gevestig in 1700 was hierdie landgoed destyds die eiendom van die toenmalige Kaapse goewerneur Willem Adriaan van der Stel wat sy vader as goewerneur van die Kaapkolonie in 1699 opgevolg het. ’n Groep van 21 Kaapse FAK-vriende het hierdie besondere historiese landgoed op Saterdag [...]
Die FAK se Vrystaatse kultuurnetwerk het dié provinsie se toppresteerder in die 2024 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen onlangs vereer. Dit kom nadat Susan Bender van die Bethlehem Voortrekker Hoërskool (BVHS) in die Oos-Vrystaat die hoogste gemiddeld in die Vrystaat behaal het met ’n ongelooflike 96%. Susan se prestasie is egter nie by die onlangse prestigegeleentheid van [...]
Deur: Marianne Pouwels In die hartjie van Pretoria, voor die ingang van die ikoniese Voortrekkermonument, staan ’n standbeeld van ’n vrou en haar kinders. Hierdie pragtige simbool herinner ons aan die krag van vroue en die spesiale band tussen ’n ma en haar kind. Dit onderstreep stilweg ’n dieper waarheid – vroue speel ’n deurslaggewende [...]
Die Voortrekkermonument en die FAK is diep geraak deur ’n ongelooflike daad van vrygewigheid wat werklik die gees van die feestyd vasvang! As deel van die Gelofteweek-feesvieringe bied die VTM ’n somerpret-vakansieprogram aan vir kinders van 5-13 jaar oud. Buffelsfontein Brandewyn het besluit dat hulle ook deel wil wees van hierdie storie en het dit [...]
𝐖𝐚𝐭 𝐡𝐞𝐭 𝐝𝐢𝐞 𝐅𝐀𝐊 𝐝𝐢𝐞 𝐣𝐚𝐚𝐫 𝐛𝐲 𝐝𝐢𝐞 𝐇𝐞𝐥𝐝𝐞𝐚𝐤𝐤𝐞𝐫 𝐠𝐞𝐝𝐨𝐞𝐧? In die afgelope jaar het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) verskeie inisiatiewe aangepak om die Heldeakker-begraafplaas in Pretoria, ’n belangrike kulturele en historiese terrein, te bewaar en te herstel. Die jaar het begin met samewerking tussen die FAK, verskeie instellings en kultuur organisasies om [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
