Skip to content
  • Nuus
    • Hoofnuus
    • Videoโ€™s
    • Resensies en Publikasies
    • Mediaverklarings
    • Flink
  • Kultuur en Geskiedenistoere
  • Projekte
  • Kultuurnetwerke
  • Udolpho
  • Afrikanergeskiedenis
  • Musiekerfenis
  • Toekennings
  • FAK-Fasiliteite
  • FAK-VTM Kunsgalery
  • Vriende van die FAK
  • Kontak ons
  • Kaartjies
Loading...
  • MEDIAVERKLARINGS

MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
  • ๐‡๐ž๐ฅ๐ž๐ง ๐…๐š๐›๐ž๐ซ: ๐ฃ๐จ๐ง๐  ๐ญ๐š๐ฅ๐ž๐ง๐ญ ๐ฌ๐ค๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐…๐€๐Š ๐ˆ๐ง๐ญ๐ž๐ซ๐ง๐š๐ฌ๐ข๐จ๐ง๐š๐ฅ๐ž ๐€๐Ÿ๐ซ๐ข๐ค๐š๐š๐ง๐ฌ-๐„๐ค๐ฌ๐ฉ๐จ

    Helen Faber, โ€™n jong skrywer, is aangewys as โ€™n wenner in die kortverhale-katagorie by die FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo, wat bewys is van haar liefde vir storievertel en haar harde werk. โ€œDrie woorde: Ongelooflik, onbeskryflik, onmoontlik!โ€ Het Helen gesรช oor haar oorwinning in die ope-afdeling. โ€œMy droom is om eendag โ€™n gepubliseerde skrywer te wees, maar [...]

    LEES MEER
  • FAK vier Wรชreldwaterverfdag

    Op 23 November jaarliks โ€‹โ€‹draai die kunswรชreld sy blik na โ€™n unieke en ekspressiewe medium: waterverf. Wรชreldwaterverfdag word sedert 1991 gevier, danksy die pogings van die bekende Mexikaanse waterverfskilder Alfredo Guati Rojo. Hier op eie bodem spog ons met wรชreldbekende kunstenaar, Kobus Kotzรฉ, wat bekendheid verwerf het vir sy natuurlandskappe. Sy kunsmediums is olie en [...]

    LEES MEER
  • ๐…๐€๐Š ๐ž๐ง ๐€๐Ž๐ ๐ฌ๐ฉ๐š๐ง ๐ค๐ซ๐š๐ ๐ญ๐ž ๐ฌ๐š๐š๐ฆ ๐จ๐ฆ ๐ˆ๐ง๐ญ๐ž๐ซ๐ง๐š๐ฌ๐ข๐จ๐ง๐š๐ฅ๐ž ๐Œ๐ฎ๐ฌ๐ข๐ค๐š๐ง๐ญ๐ž๐๐š๐  ๐ญ๐ž ๐ฏ๐ข๐ž๐ซ

    Internasionale Musikantedag, wat jaarliks op 22 November herdenk word, vier die krag van musiek en die talentvolle individue wat dit skep. Hierdie jaar het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) kragte saamgesnoer om hierdie dag te herdenk deur twee merkwaardige inisiatiewe vir jong musikante te onthul: die FAK/AON Musiekbeurs en [...]

    LEES MEER
  • Elize Parker sluit boeiende trilogie af met Waar die doringbome sing

    Die bekende skrywer en joernalis Elize Parker het onlangs haar gewilde Laeveld-drieluik afgesluit met die derde en laaste boek, Waar die doringbome sing. Diรฉ boek voltooi dan eindelik haar trilogie wat bestaan uit die eerste twee boeke โ€“ Stil vloei die Komati en Wanneer skaduwees kantel. Hierdie nuwe boek ondersoek kragtige temas soos verlies, geloof [...]

    LEES MEER
  • Wat het die FAK vanjaar vir jou kind gedoen?

    Vandag, op Wรชreldkinderdag, kyk die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) terug op โ€™n jaar van baie hoogtepunte wat ons met die jeug van ons land kon deel. Wรชreldkinderdag plaas die kollig op die toekoms en die impak wat ons vandag op die wรชreldse jeug het. Sรณ besin die FAK vanjaar ook oor die impakvolle inisiatiewe [...]

    LEES MEER
  • FAK ontvang ruim skenking van Penguin Random House

    Die FAK is verheug oor die ruim skenking van 61 boeke van Penguin Random House vir die afgelope FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo. Die boeke, geskik vir jong lesers van graad R tot jong volwassenes tot 25 jaar oud, speel โ€™n onskatbare rol in die bevordering van die rykdom van Afrikaanse letterkunde en kultuur onder die volgende [...]

    LEES MEER
Previous242526Next

Voortrekkermonument,ย  Eeufeeslaan,

Groenkloof

012 301 1777

081 586 7048

ยฉ Kopiereg 2023 | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

Bepalings & voorwaardes

Privaatheidsbeleid

Page load link

WORD ‘N

VRIEND

Go to Top