Skip to content
  • Nuus
    • Hoofnuus
    • Video’s
    • Resensies en Publikasies
    • Mediaverklarings
    • Flink
  • Kultuur en Geskiedenistoere
  • Projekte
  • Kultuurnetwerke
  • Udolpho
  • Afrikanergeskiedenis
  • Musiekerfenis
  • Toekennings
  • FAK-Fasiliteite
  • FAK-VTM Kunsgalery
  • Vriende van die FAK
  • Kontak ons
  • Kaartjies
Loading...
  • MEDIAVERKLARINGS

MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
  • Elize Parker sluit boeiende trilogie af met Waar die doringbome sing

    Die bekende skrywer en joernalis Elize Parker het onlangs haar gewilde Laeveld-drieluik afgesluit met die derde en laaste boek, Waar die doringbome sing. Dié boek voltooi dan eindelik haar trilogie wat bestaan uit die eerste twee boeke – Stil vloei die Komati en Wanneer skaduwees kantel. Hierdie nuwe boek ondersoek kragtige temas soos verlies, geloof [...]

    LEES MEER
  • Wat het die FAK vanjaar vir jou kind gedoen?

    Vandag, op Wêreldkinderdag, kyk die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) terug op ’n jaar van baie hoogtepunte wat ons met die jeug van ons land kon deel. Wêreldkinderdag plaas die kollig op die toekoms en die impak wat ons vandag op die wêreldse jeug het. Só besin die FAK vanjaar ook oor die impakvolle inisiatiewe [...]

    LEES MEER
  • FAK ontvang ruim skenking van Penguin Random House

    Die FAK is verheug oor die ruim skenking van 61 boeke van Penguin Random House vir die afgelope FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo. Die boeke, geskik vir jong lesers van graad R tot jong volwassenes tot 25 jaar oud, speel ’n onskatbare rol in die bevordering van die rykdom van Afrikaanse letterkunde en kultuur onder die volgende [...]

    LEES MEER
  • 𝐉𝐨𝐯𝐚𝐧 𝐒𝐰𝐚𝐫𝐭 𝐬𝐞 𝐢𝐧𝐬𝐩𝐢𝐫𝐞𝐫𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐝𝐞𝐞𝐥𝐧𝐚𝐦𝐞 𝐚𝐚𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐅𝐀𝐊 𝐬𝐞 𝐈𝐧𝐭𝐞𝐫𝐧𝐚𝐬𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐞 𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬-𝐄𝐤𝐬𝐩𝐨

    Jovan Swart, ’n sewejarige deelnemer aan die FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo, het sy besonderse talent ten toon gestel as wenner van sy ouderdomskatagorie (Graad R tot Graad 2).Sy inskrywing is geïnspireer deur ’n persoonlike ervaring, die verlies van sy Ouma en Oupa toe hy vyf jaar oud was. Hierdie gebeurtenis het gelei tot diep gesprekke [...]

    LEES MEER
  • 𝐋𝐮𝐚𝐧 𝐎’𝐂𝐚𝐥𝐥𝐚𝐠𝐡𝐚𝐧: 𝐏𝐚𝐬𝐬𝐢𝐞 𝐯𝐢𝐫 𝐭𝐚𝐚𝐥 𝐞𝐧 𝐦𝐮𝐬𝐢𝐞𝐤 𝐛𝐥𝐢𝐧𝐤 𝐮𝐢𝐭 𝐛𝐲 𝐝𝐢𝐞 𝐅𝐀𝐊 𝐈𝐧𝐭𝐞𝐫𝐧𝐚𝐬𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐞 𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬-𝐄𝐤𝐬𝐩𝐨

    Luan O’Callaghan, ’n talentvolle jong skrywer en liriekskrywer, is aangewys as die algehele wenner van sy ouderdomskatagorie (Graad 10 tot Graad 12) by die gesogte FAK Internasionale Afrikaans-Expo, ’n erkenning wat sy kreatiwiteit en diep liefde vir die Afrikaanse taal vier. “Dit is ’n baie groot eer vir my,” sê Luan. “Ek weet daar was [...]

    LEES MEER
  • Witkruisdag in Orania

    Die Orania-gemeenskap herdenk op 11 November die duisende plaasmoordslagoffers en soldate wat op die grens gesterf het. Alhoewel die dag nie ’n amptelike vakansiedag in die Orania-gemeenskap is nie, word daar ’n verrykende program en kranslegging aangebied waar die gemeenskap eer kan betoon aan mense wat in die stryd met hulle lewens betaal het. Inwoners [...]

    LEES MEER
Previous252627Next

Voortrekkermonument,  Eeufeeslaan,

Groenkloof

012 301 1777

081 586 7048

© Kopiereg 2023 | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

Bepalings & voorwaardes

Privaatheidsbeleid

Page load link

WORD ‘N

VRIEND

Go to Top