Met diep hartseer neem ons afskeid van โn Afrikaanse letterkundige en kunsreus, Breyten Breytenbach. Sy dapper woorde en onwrikbare gees het diep betekenis gegee aan temas van identiteit en geregtigheid. Ons gedagtes is by sy familie en vriende in hierdie tyd van rou. Rus in vrede, Breyten ๐ท๐ผ๐ธ ๐ป๐ด๐๐ท ๐๐๐ฟ ๐๐ธ๐ ๐ธ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐๐๐ [...]
Helen Faber, โn jong skrywer, is aangewys as โn wenner in die kortverhale-katagorie by die FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo, wat bewys is van haar liefde vir storievertel en haar harde werk. โDrie woorde: Ongelooflik, onbeskryflik, onmoontlik!โ Het Helen gesรช oor haar oorwinning in die ope-afdeling. โMy droom is om eendag โn gepubliseerde skrywer te wees, maar [...]
Op 23 November jaarliks โโdraai die kunswรชreld sy blik na โn unieke en ekspressiewe medium: waterverf. Wรชreldwaterverfdag word sedert 1991 gevier, danksy die pogings van die bekende Mexikaanse waterverfskilder Alfredo Guati Rojo. Hier op eie bodem spog ons met wรชreldbekende kunstenaar, Kobus Kotzรฉ, wat bekendheid verwerf het vir sy natuurlandskappe. Sy kunsmediums is olie en [...]
Internasionale Musikantedag, wat jaarliks op 22 November herdenk word, vier die krag van musiek en die talentvolle individue wat dit skep. Hierdie jaar het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) kragte saamgesnoer om hierdie dag te herdenk deur twee merkwaardige inisiatiewe vir jong musikante te onthul: die FAK/AON Musiekbeurs en [...]
Die bekende skrywer en joernalis Elize Parker het onlangs haar gewilde Laeveld-drieluik afgesluit met die derde en laaste boek, Waar die doringbome sing. Diรฉ boek voltooi dan eindelik haar trilogie wat bestaan uit die eerste twee boeke โ Stil vloei die Komati en Wanneer skaduwees kantel. Hierdie nuwe boek ondersoek kragtige temas soos verlies, geloof [...]
Vandag, op Wรชreldkinderdag, kyk die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) terug op โn jaar van baie hoogtepunte wat ons met die jeug van ons land kon deel. Wรชreldkinderdag plaas die kollig op die toekoms en die impak wat ons vandag op die wรชreldse jeug het. Sรณ besin die FAK vanjaar ook oor die impakvolle inisiatiewe [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
