Die FAK is verheug oor die ruim skenking van 61 boeke van Penguin Random House vir die afgelope FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo. Die boeke, geskik vir jong lesers van graad R tot jong volwassenes tot 25 jaar oud, speel โn onskatbare rol in die bevordering van die rykdom van Afrikaanse letterkunde en kultuur onder die volgende [...]
Jovan Swart, โn sewejarige deelnemer aan die FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo, het sy besonderse talent ten toon gestel as wenner van sy ouderdomskatagorie (Graad R tot Graad 2).Sy inskrywing is geรฏnspireer deur โn persoonlike ervaring, die verlies van sy Ouma en Oupa toe hy vyf jaar oud was. Hierdie gebeurtenis het gelei tot diep gesprekke [...]
Luan OโCallaghan, โn talentvolle jong skrywer en liriekskrywer, is aangewys as die algehele wenner van sy ouderdomskatagorie (Graad 10 tot Graad 12) by die gesogte FAK Internasionale Afrikaans-Expo, โn erkenning wat sy kreatiwiteit en diep liefde vir die Afrikaanse taal vier. โDit is โn baie groot eer vir my,โ sรช Luan. โEk weet daar was [...]
Die Orania-gemeenskap herdenk op 11 November die duisende plaasmoordslagoffers en soldate wat op die grens gesterf het. Alhoewel die dag nie โn amptelike vakansiedag in die Orania-gemeenskap is nie, word daar โn verrykende program en kranslegging aangebied waar die gemeenskap eer kan betoon aan mense wat in die stryd met hulle lewens betaal het. Inwoners [...]
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) kan vandag bevestig die vier burgerbeelde op die wรชreldbekende Kerkplein, Pretoria, is gevandaliseer. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) is diep ontsteld oor die onlangse skade wat aan die vier burgerbeelde rondom die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein aangerig is. Twee geweerkolwe, twee geweerlope en een geweerband is van diรฉ [...]
โDie FAK verbind hom tot vryheid in die rykste sin van die woord. Dit is die grondslag, en daarom bou ons met wat ons doen. Die kern van die boodskap - die toekoms wink, kom saam.โ Dit is wie en wat die FAK is. Dit was die duidelike boodskap van die nuwe voorsitter van die [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
