• Mediaverklaring 23 Mei 2024 Van Suid-Afrika se beste jong musikante en sangers het vir die tweede keer die gehoor by die Voortrekkermonument bekoor. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Jeugsimfonieorkes het saam met die Akademia-koor op 22 Mei 2024 ’n spogvertoning in die Heldesaal van die monument gelewer. “Ons het laasjaar die water getoets [...]

  • Mediaverklaring 16 Mei 2024 “As oom Paul Kruger geweet het waens kon vlieg, was die Anglo-Boereoorlog baie gouer verby,” skerts Jan-Danie Malan, kultuurnetwerkkoördineerder van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK). Die FAK se Udolpho Rivierplaas het ’n eerste van sy soort projek in Suid-Afrika aangepak en ’n ossewa gebou en op ’n paal by die [...]

  • FAK-Mediaverklaring 13 Mei 2024 Daar word gesê mens moenie jou talente onder ’n maatemmer versteek nie. As daar nou een mens is wat bewys het dat dié eeueoue waarheid water dra, is dit die 24-jarige Pretoriase skrywer en sommer nou ook filantroop Anneke Langner! Die veelsydige jong vrou se woorde verf nie net egalig oor [...]

  • Mediaverklaring 10 Mei 2024 Dit is nie aldag wat 'n tuisskoolleerder die geleentheid kry op om 'n opvoedkundige skooluitstappie te gaan nie. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het leiding geneem om 'n groep van 19 tuisonderrigleerders, saam met hul ouers, op 'n staptoer te neem om Kaapstad en sy stories te hoor. Volgens [...]

  • Mediaverklaring 3 Mei 2024 Die bekende sanger Stefan Jansen het vandag op ’n baie unieke manier hulde gebring aan die skrywer van een van die mees bekende liedjies in Suid-Afrika se geskiedenis. Vandag, 3 Mei 2024, is dit presies 94 jaar sedert die skrywer van een van Afrikaans se bekendste liefdesliedjies gesterf het. Jansen [...]

  • Mediaverklaring 30 April 2024 Die FAK spog met een van die jongste skrywers wat NB-Uitgewers nog opgelewer het. 24 jaar jonk en reeds haar eerste boek. Anneke Langner, die veelsydige mediabeampte van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), se boek, Platsak maak ’n plan, is gisteraand tydens ’n intieme geleentheid bekendgestel. Sy het reeds [...]