
Stap saam met die FAK terug in tyd deur die strate van Paarl, die oudste dorp van Suid-Afrika. Paarl se ryk geskiedenis word as’t ware lewendig wanneer ons by die talle historiese geboue en bakens tydens ons toer aandoen. Kom toer saam en ervaar hoe Paarl se ontstaan en ryk erfenis tydens hierdie toer voor jou oë ontvou.