• Len Muller het pas sy musiekvideo van sy nuutste enkelsnit, "Heildronk", vrygestel. “Die lied laat my gelukkig voel en help my onthou dat jy nie alleen deur die lewe hoef te gaan nie. Dis die moeite werd om saam met familie en vriende te stap en nie jouself af te sonder nie ... soos ek [...]

  • Deur Seugnet van Zyl In hierdie tyd van afsondering, is dit veral Suid-Afrikaanse kunstenaars wat swaarkry. Weens die verpligte tuisinperking om die Covid 19-pandemie hok te slaan, is verskeie kunstenaars se konserte af- of uitgestel en diegene wat binnekort by feeste sou optree, is ook van die baan. Die FAK het by Alexa Strachan, feesbestuurder [...]

  • Daar is baie min kunstenaars wat tot aan die einde van hul lewens, selfs op ’n hoë ouderdom, steeds aktief was en nuwe musiek opgeneem en vrygestel het. Een van hulle was Lance James, wat onlangs in die ouderdom van 81 jaar oorlede is. Hy het net meer as ’n jaar voor sy dood, op [...]

  • Deur Carla van der Spuy Of jy nou ’n voorslag of ’n ramp in die kombuis is, hierdie boek gaan ’n staatmaker word vir almal wat met ’n lied in die hart of langtand voor die stoof staan. Die VLV-Kookboek is, so reg in hierdie organisasie se 90ste bestaansjaar, ’n waardige opvolger vir die alomgeliefde [...]

  • Die laaste tyd was daar ’n oplewing in Afrikaanse lof-en-aanbiddingsmusiek; veral Retief Burger en Duis-Lig vind groot byval by Christene van alle ouderdomme en denominasies. Die jongste lof-en-aanbiddingsgroep wat tot die musiektoneel toegetree het, is VirAnder, wat uit die Woord-en-Lewe-gemeente aan die Oos-Rand van Gauteng ontstaan het, en hul eerste album, U alleen, het onlangs [...]

  • Nadat Ronell Erasmus lank die een helfte van Touch of Class was, het sy besluit om ’n sololoopbaan in kontemporêre Christelike musiek te volg, en haar plek is ’n paar jaar gelede deur Ruhan du Toit ingeneem. Dit het gemaak dat die gehalte van hul musiek ongelooflik verbeter het, maar nadat Ruhan net vier albums [...]

  • Hoewel Rudi Muller verlede jaar reeds sy twintigste jaar in die musiekbedryf gevier het, het sy gewildheid regtig eers toegeneem nadat hy hom op kontemporêre Christelike musiek begin toespits het. Veral sy albums Tetelestai en Loflied was baie suksesvol, en nou het hy dit met sy jongste album, Nuwe dag, opgevolg. Daar kan nie gesê [...]

  • Deur die jare was daar verskeie Suid-Afrikaanse vrouegroepe wat tot die musiekbedryf toegetree het en wisselende sukses behaal het. Min mense sal Clout vergeet, en intussen het groepe soos Cutt Glas, Shine 4 en Mwah! gekom en gegaan. Nou het ’n nuwe vrouegroep, One voice, op die toneel verskyn en hul gelyknamige debuutalbum is onlangs [...]

  • Sedert Dewald Gouws se debuutalbum, Verhaal van glorie, omtrent tien jaar gelede vrygestel is, het hy een van ons land se voorste sangers van kontemporêre Christelike musiek geword. Nadat hy twee albums as deel van die groep Manne wat glo opgeneem het, het hy besluit om weer op sy loopbaan as solokunstenaar te konsentreer en [...]

  • Deur Bianca Stevens In 2016 het Huisgenoot in samewerking met kykNET Films hul eerste rolprent vervaardig ter viering van hulle 100ste verjaarsdag.  Dié fliek, Vir die voëls, was gegrond op die lewe van Irma Humpel en Sampie de Klerk. Vir die voëls was ook nie net in Suid-Afrika te sien nie, maar is by verskeie [...]