Deur Carla van der Spuy Of jy nou ’n voorslag of ’n ramp in die kombuis is, hierdie boek gaan ’n staatmaker word vir almal wat met ’n lied in die hart of langtand voor die stoof staan. Die VLV-Kookboek is, so reg in hierdie organisasie se 90ste bestaansjaar, ’n waardige opvolger vir die alomgeliefde [...]
Die laaste tyd was daar ’n oplewing in Afrikaanse lof-en-aanbiddingsmusiek; veral Retief Burger en Duis-Lig vind groot byval by Christene van alle ouderdomme en denominasies. Die jongste lof-en-aanbiddingsgroep wat tot die musiektoneel toegetree het, is VirAnder, wat uit die Woord-en-Lewe-gemeente aan die Oos-Rand van Gauteng ontstaan het, en hul eerste album, U alleen, het onlangs [...]
Nadat Ronell Erasmus lank die een helfte van Touch of Class was, het sy besluit om ’n sololoopbaan in kontemporêre Christelike musiek te volg, en haar plek is ’n paar jaar gelede deur Ruhan du Toit ingeneem. Dit het gemaak dat die gehalte van hul musiek ongelooflik verbeter het, maar nadat Ruhan net vier albums [...]
Hoewel Rudi Muller verlede jaar reeds sy twintigste jaar in die musiekbedryf gevier het, het sy gewildheid regtig eers toegeneem nadat hy hom op kontemporêre Christelike musiek begin toespits het. Veral sy albums Tetelestai en Loflied was baie suksesvol, en nou het hy dit met sy jongste album, Nuwe dag, opgevolg. Daar kan nie gesê [...]
Deur die jare was daar verskeie Suid-Afrikaanse vrouegroepe wat tot die musiekbedryf toegetree het en wisselende sukses behaal het. Min mense sal Clout vergeet, en intussen het groepe soos Cutt Glas, Shine 4 en Mwah! gekom en gegaan. Nou het ’n nuwe vrouegroep, One voice, op die toneel verskyn en hul gelyknamige debuutalbum is onlangs [...]
Sedert Dewald Gouws se debuutalbum, Verhaal van glorie, omtrent tien jaar gelede vrygestel is, het hy een van ons land se voorste sangers van kontemporêre Christelike musiek geword. Nadat hy twee albums as deel van die groep Manne wat glo opgeneem het, het hy besluit om weer op sy loopbaan as solokunstenaar te konsentreer en [...]
Deur Bianca Stevens In 2016 het Huisgenoot in samewerking met kykNET Films hul eerste rolprent vervaardig ter viering van hulle 100ste verjaarsdag. Dié fliek, Vir die voëls, was gegrond op die lewe van Irma Humpel en Sampie de Klerk. Vir die voëls was ook nie net in Suid-Afrika te sien nie, maar is by verskeie [...]
Samestellers: Sonja Loots en Steward van Wyk Uitgewer: Human en Rousseau Deur Petronel Fourie Dié bundel bied nie maklike leesstof nie. Om jou weg deur die verhale te vind, is dikwels ’n surrealistiese ervaring. In die voorwoord sê die samestellers dat die versameling ’n viering van verskeidenheid wil wees en ’n verruimende, vars blik op [...]
Titel: For the Love of the landBeing a farmer in South Africa today Uitgewer: Tafelberg Outeurs: Ivor Price & Kobus Louwrens Deur Carla van der Spuy Om te boer is een van die moeilikste, onvoorspelbaarste en lewensbedreigende beroepe in Suid-Afrika. Syfers toon dat dit gevaarliker is om in Suid-Afrika te boer as om ’n polisieman [...]
Deur Alita Steenkamp Haar gunsteling Afrikaanse woord is hardekwas, of sommer harrekwas soos wat net ’n Afrikaanssprekende kan sê. Gepraat van hardekwas, Irma Venter kry dit uitstekend reg om hardekwas karakters te skep wat help om grusame misdade te ontrafel en haar lesers enduit vasgenael te hou in die bladsye van ’n boek. Sy is [...]
Resensies en PublikasiesWebmeester2024-04-30T14:24:40+02:00
