• In 1870 vertrek vier Marais-broers, Frederik, Abraham, Christian en Jannie, vanaf hulle ‎geboorteplaas Coetzenburg, toe nog op die buitewyke van Stellenbosch, na die Gong Gong-‎diamantdelwery tussen die Vaal- en Hartsrivier in die Noord-Kaap. Soos baie ander delwers is hulle ‎hoopvol om diamante te vind. Vanaf Gong Gong gaan hulle in 1871 na Kimberley met die [...]

  • MERKERS het gisteraand, 4 Junie, by Die Centurion Teater die gehoor diep geraak met ’n unieke kombinasie van musiek en woorde. Ná ’n uitverkoopte openingsaand by die FAK-VTM-Kunsgalery, het die geselskap die verhoog betree vir ’n tweede keer – en dié keer kon nog meer mense die emosionele reis saam beleef. Sallas de Jager, regisseur [...]

  • Die FAK/VTM Kunsgalery het vanaf 14 tot 16 Junie 2025 opnuut bewys waarom dit een van die belangrikste ruimtes vir Afrikaanse visuele kuns in Suid-Afrika is. Die naweeklange kunsgeleentheid, UITSTAL, het plaasgevind in die kunsgalery by die ikoniese Voortrekkermonument en het besoekers die geleentheid gebied om werk van van die top Suid-Afrikaanse kunstenaars te beleef. [...]

  • Konsentrasiekampdag is op 16 Junie reg oor Suid-Afrika herdenk met talle seremonies en byeenkomste wat die pyn en opoffering van duisende vroue en kinders tydens die Anglo-Boereoorlog in herinnering geroep het. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) was saam met verskeie kultuurnetwerke en organisasies betrokke by herdenkingsgeleenthede in Vereeniging, Burgershoop, Kimberley en Irene, terwyl daar [...]

  • Dit is vanjaar 125 jaar sedert die inwerkingstelling van die verskroeideaardebeleid op 16 Junie 1900. ‎Op Jeugdag onthou die FAK die duisende kinders wat in konsentrasiekampe tydens die Anglo-‎Boereoorlog onder hierdie gewraakte beleid gely en gesterf het.‎ Hierdie beleid was ’n onsuksesvolle poging deur Brittanje om ’n oorlog wat reeds langer geduur het ‎as wat [...]

  • Deur Etienne HansenDie Anglo-Boereoorlog het die Afrikaner soos geen ander gebeurtenis in ons geskiedenis gewond nie. Die kinders moes die letsels van oorlogsmarte dra en uit die as van ’n verskroeide aarde, ’n nuwe toekoms bou, ’n groeiende aarde skep. Op 16 Junie, Konsentrasiekampdag, treur ons nie net oor die duisende wat in vergete kindergrafte [...]

  • “Ons onthou die Vrede van Vereeniging vandag nie net as ’n dokument nie, maar as ’n keerpunt in die geskiedenis. Ons onthou die ondertekenaars, maar ook die onbekende vrou met ’n sterwende kind in haar arms in die kamp. Ons onthou die oupa wat sy seun moes begrawe. Ons onthou die terugkeer na afgebrande en [...]

  • “Ek is opreg dankbaar dat ons Afrikanerjeug toegerus word om ons geliefde moedertaal te kan bevorder.” Só sê Hardus Louw, ’n lid van die graad 8-span van Kraaifontein Voortrekkers, nadat hy en sy span die besonderse geleentheid gehad het om die FAK se Suid-Kaap-kultuurnetwerk se unieke Taaldraai-toer te beleef. Met hierdie sentiment het Louw nie [...]

  • Geseënde Hemelvaartdag! “Hy het hulle geseën terwyl Hy weggegaan het van hulle. God het Hom na die hemel geneem.” Lukas 24:51 (ABA-vertaling) Wat ’n diep en kragtige oomblik! Voordat Jesus opgevaar het na die hemel, het Hy nie net vertrek nie – Hy het geseën. Sy laaste daad op aarde was ’n seën, ’n profetiese [...]

  • Die Pretoria Eisteddfod Gala-aand het gisteraand plaasgevind by die Affies Ouditorium – 'n aand gevul met talent en toekennings! Die FAK het met trots die wisseltrofee vir “Mees belowende blaser (10–14 jaar)” aan Mikayla Venter oorhandig, ’n talentvolle trompetspeler van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria. FAK projekbeamte van skole, musiek en kuns, Lieandri Ackermann, het die [...]