Mediaverklaring 27 November 2023 Die 42-jare Jacky Burgess wou net die ou huis waar haar ouma en oupa gebly het vir haar gesin wys. Die dag het heel anders uitgedraai as wat sy beplan het. Brugess, tans woonagtig in Sydney, Australië, saam met haar man en kinders, het die terrein besoek om te deel [...]
Mediaverklaring 15 Januarie 2024 Die Heldeakker-Samewerkingsinisiatief gaan in 2024 van krag tot krag groei. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), tesame met 17 ander instellings en organisasies, het reeds die afgelope naweek hul eerste opedag van die jaar gehad. Dié samewerking is in Julie 2023 bewerkstellig nadat Quentin Meyer, die voorsitter van die FAK-Noord-van-die-Berg-Kultuurnetwerk, [...]
Mediaverklaring 11 Januarie 2023 Vir byna ’n eeu kan die Afrikanergemeenskap op die FAK staatmaak vir die ontwikkeling en beskerming van Afrikanergeskiedenis, -erfenis en Afrikaans as taal. 95 jaar gelede het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) die taak aangepak om die Afrikanerkultuur te bevorder. 95 jaar later floreer die FAK en groei Afrikanererfenis [...]
Van Amerikaner tot Afrikaner Edward Pauw is gebore en woon in Amerika, maar vier met trots vir byna ’n dekade lank al Geloftedag saam met sy mense, die Afrikaners. Pauw se grootouers het meer as 100 jaar terug van Nederland na Amerika getrek. Hy het in twee Hollandse kerke sy geloofswortels gevind. Sy ouers en [...]
Afrikaners in Australië stig Afrikaanse kerk en vier vanjaar met trots saam die 185ste Geloftefees. Die FAK het uitgereik na Geloftefeeste in die buiteland en deel graag die verhaal van Kerneels Olivier. Dis vir die FAK ’n riem onder die hart om te sien hoe internasionale Geloftefeeste steeds voortgaan en groei. Van kindsbeen af [...]
𝗕𝘆 𝗕𝗹𝗼𝘂𝗸𝗿𝗮𝗻𝘀 - 𝘾. 𝙇𝙤𝙪𝙞𝙨 𝙇𝙚𝙞𝙥𝙤𝙡𝙙𝙩 Die koperkapel kom uit sy gat En sluip die rantjie rond: “Dit het gereën; die veld is nat En nat is die rooi-geel grond.” Die meerkat kom en sy ogies blink, En hy staan orent en wag, En die stokou ystervark sê: “Ek dink Die reën kom weer [...]
deur Marisha Hermann Vanjaar is ek 21 jaar oud. Met elke Geloftefees trek ek my netjiese kerkklere aan en gaan ontmoet Afrikaners iewers in die land. Ek het al 19 verskillende Geloftefeeste bygewoon. Ek was twee keer by die Vegkop Geloftefees. Reitz, Bethlehem, Ermelo, Mosselbaai, Vegkop, Harrismith, Wonderboom, De Kuile, Virginia, Bronkhorstspruit, Brits, Rashoop, [...]
“En hy sal wees soos ’n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.” - Psalm 1:3 Wanneer jy ’n boom plant, plant jy dit waarskynlik met die wete dat jy nie onder [...]
Mediaverklaring 27 November 2023 Dit is 225 jaar sedert die geboorte van die held van die Slag van Bloedrivier. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het Andries Pretorius se lewe gevier met ’n toer deur Pretoria. Die stad wat na hom vernoem is. Lede van die FAK-Kultuurnetwerke in Pretoria het Saterdag 25 November 2023 [...]
Mediaverklaring 1 Oktober 2023 Onderwyseres, huisvrou, skrywer en volksmoeder. Oumatjie Stoffberg (Francina Susanna Aletta, ook genoem Cinie) is deur lede van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnerwerke in Pretoria onthou by haar laaste rusplek in die Rebeccastraat begraafplaas in Pretoria-Wes op die 57ste herdenking van haar dood. Deur die skoonmaak van haar [...]
HoofnuusWebmeester2023-04-25T06:29:13+02:00