Mediaverklaring 8 Oktober 2023 Oom Paul se verjaardag is om die draai en daarom het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en die Voortrekkermonument (VTM), vir die afgelope week gesorg dat die Heldeakker in ons pragtige Jakarandastad skoon en netjies is vir die verrigtinge wat op 10 Oktober daar gaan plaasvind. Die Heldeakker-samewerkingsinisiatief, waarvan [...]
Mediaverklaring 3 Oktober 2023 Die Matlosana-munisipaliteit het erken dat hulle onregmatig en onwettig die Groot Trek Eeufeesgedenkmonument verander het toe die plaaslike munisipaliteit ’n gedenksteen van amptenare wat aan Covid-19 gesterf het, teen die agterkant van die gedenksteen opgerig het. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) veroordeel ten sterkste die miskenning en verandering van [...]
Mediaverklaring 3 Oktober 2023 Met die klap- en knalgeluide van voorlaaiers is die Slag van Vaalrivier die afgelope naweek herdenk. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Parys en Vaal Kultuurnetwerke het oor die afgelope naweek op Udolpho Rivierplaas buite Parys in die Vrystaat geskiedenis laat herleef tydens die vertolking van ’n skyngeveg. “Dit [...]
Mediaverklaring 29 September “Ons erfenis is besig om voor ons oë te verbrokkel.” Só sê Barry Müller, die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerk koördineerder, nadat die FAK ’n regsbrief op die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit beteken het. Die FAK probeer al maande lank om die munisipaliteit te kry om hulle verpligtinge na te [...]
Mediaverklaring 29 September 2023 Die Matlosana-munisipaliteit het onwettig, onregmatig en teenstrydig met erfenismaatreëls die Groot Trek 1938 Eeufees-gedenksteen in Klerksdorp verwyder en ’n gedenksteen in die plek daarvan opgerig. Hierdie aksie is direk teenstrydig met die Wet op Erfenishulpbronbestuur 25 van 1999. By navrae by die Noordwes Erfenisliggaam is daar bevestig dat geen skriftelike [...]
Mediaverklaring 28 September 2023 Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Familie- en Erfenisfees was maar net een van die hoogtepunte tydens die afgelope naweek se Erfenisfeesvieringe by die Voortrekkermonumentterrein. Dit is die vierde maal wat dié genealogiefees deur die FAK aangebied is. “Dit gaan oor persoonlike erfenis. Hierdie is ’n geleentheid om mense [...]
Mediaverklaring 22 September 2023 185 jaar gelede, op 23 September 1838, is die Voortrekkerleier, held, magistraat en wamaker Gerhardus Marthinus (Gerrit) Maritz aan koors oorlede. ’n Voortrekkerleier, wat tot sy laaste asem sy mense gedien en gehelp het, se grafblad is stukkend geslaan in net nog ’n gruwelike daad om Afrikanergeskiedenisbakens te verniel. Maritz [...]
Mediaverklaring 22 September 2023 Vanjaar merk 58 jaar sedert die geliefde digteres Ingrid Jonker die see ingestap het by Drieankerbaai in die Kaap. Op 19 September 2023, 90 jaar na Jonker se geboortedag, het die FAK haar vereer met ’n grafbesoek en op 16 September is ’n gedenklesing gehou om haar lewe en werk [...]
Die geheime klippieklub Erla-Mari Diedericks VivA-Uitgewers Prys: R116 Die geheime klippieklub deur Erla-Mari Diedericks is ’n verhaal wat inspireer. Dié oorspronklike storie begin in oertye waar ’n klippie as ’n ritueel gebruik word. ’n Klippie is eintlik ’n heel eenvoudige aardse element waaraan daar nie baie aandag gegee word nie, maar hierdie boek kleur die [...]
In die lewe is daar twee tipes mense: mense wat van en by reëls hou, en mense wat reëls sien as riglyne of kies om dit te breek. Dit is nie anders as dit by taalreëls kom nie. Daar is die taalpuriste wat nie sal skroom om iemand op hul taalfoute te wys nie, en [...]
HoofnuusWebmeester2023-04-25T06:29:13+02:00