Mediaverklaring 10 Mei 2024 Dit is nie aldag wat 'n tuisskoolleerder die geleentheid kry op om 'n opvoedkundige skooluitstappie te gaan nie. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het leiding geneem om 'n groep van 19 tuisonderrigleerders, saam met hul ouers, op 'n staptoer te neem om Kaapstad en sy stories te hoor. Volgens [...]
Hoewel Ricus Nel aanvanklik bekendheid as ateljeemusikant verwerf het vanweë sy veelsydigheid as instrumentalis, het hy in 2011 sy debuutalbum as sanger, Sak en pak, opgeneem. Sedertdien het sy gewildheid as sanger al hoe meer toegeneem en hy het sukses met liedjies soos “Hardekole”, “Boerepompie”, “Ploeg jy?” en “Binne bly ons jonk” behaal. Nou [...]
Mediaverklaring 3 Mei 2024 Die bekende sanger Stefan Jansen het vandag op ’n baie unieke manier hulde gebring aan die skrywer van een van die mees bekende liedjies in Suid-Afrika se geskiedenis. Vandag, 3 Mei 2024, is dit presies 94 jaar sedert die skrywer van een van Afrikaans se bekendste liefdesliedjies gesterf het. Jansen [...]
Dr. Pieter Mulder sê die bekende Boeresoldaat Danie Theron was Suid-Afrika se eie 007. Op 27 April het die FAK Sentraal en verskeie lede van die GGSA Vaal en ander GGSA-takke die Danie Theron-gedenknaald net buite Fochville besoek. Mulder, voormalige Vryheidsfront Plus-leier, het die gaste toegespreek en staaltjies oor Theron gedeel. Die eienaar van die [...]
Mediaverklaring 30 April 2024 Die FAK spog met een van die jongste skrywers wat NB-Uitgewers nog opgelewer het. 24 jaar jonk en reeds haar eerste boek. Anneke Langner, die veelsydige mediabeampte van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), se boek, Platsak maak ’n plan, is gisteraand tydens ’n intieme geleentheid bekendgestel. Sy het reeds [...]
Mediaverklaring 29 April 2024 Het jy al ooit gewonder wat is die verskil tussen boeredanse en volkspele? Is hierdie tradisionele danse nog relevant vandag? Is dit net ouer mense wat nog in dié dansvorms belangstel? Op Internasionale Dansdag ondersoek die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) ons tradisionele danse: volkspele en boeredanse. Ons gesels met [...]
Mediaverklaring 27 April 2024 Terwyl ons erfenis vernietig word, en ons beelde gevandaliseer en afgebreek word, is ons besig om nuwe oorspronklike beelde te bou, asook replikas van bestaande beelde op te rig en te bewaar in ’n veilige omgewing. Op 27 April 2024 vier die Kultuurtuiste Internasionale Beeldhoudag. “Vandag, op Internasionale Beeldhoudag, wil ons [...]
Op Wêreldmonumentedag het Jaco Cilliers in samewerking met Mignon Venter ’n groep van omtrent 50 mense toegespreek in die Buitepos-saal van die Jeugland-ouetehuis in Vanderbijlpark. Tydens die geleentheid het Cilliers die gaste toegespreek oor die fries wat in die Voortrekkermonument se Heldesaal is, en ook meer inligting oor die VTM verskaf. Cilliers het ook die [...]
Mediaverklaring 20 April 2024 Sestien mense het Saterdag 20 April 2024 hul kwaste by Stokkiesdraai, by die Voortrekkermonument, uitgepak en doeke reggeskuif om by die meesterskilder, Elsa Cornellisen, iets oor die skaars vaardigheid van skilderkuns te leer. Elsa Cornellisen is ’n bekende skilderkunstenaar. Sy is veral bekend vir haar ekspressiewe portretstudies, wildleweskilderye en simboliese [...]
Op 8 September 1910 is Karl Willem Heese in die Paarl gebore. Hy was een van 10 kinders. Hy het sy skoolopleiding by Paarl Gimnasium voltooi waarna hy in 1927 aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer het en die grade BA, MA en DPhil behaal het. Hy het ook van 1931 tot 1934 aan die [...]
HoofnuusWebmeester2023-04-25T06:29:13+02:00