• “Die Afrikaner se beelde en bakens is onder beleg. Dis nie ’n rokie in die verte nie, maar ’n veldbrand wat vinnig versprei en besig is om ’n volk se nalatenskap te verswelg en vernietig – nie net die EFF se roekelose rooipet-retoriek in die parlement en op plaaslike regeringsvlak nie, maar veral die [...]

  • Judite Howell, wat die derde plek in vanjaar se FAK-Skryf’it-liedjieskryfkompetisie met die liedjie “Somerwyn” behaal het, het dié liedjie amptelik op 16 September vrygestel. Luisteraars en beoordelaars was bekoor deur die egtheid en emosie van haar inskrywing en die professionele vrystelling hiervan lui ’n nuwe hoofstuk in Howell se musiekloopbaan in. Volgens Howell gaan “Somerwyn” [...]

  • ’n Byeenkoms wat nie net ’n kompetisie was nie, maar ’n viering van geloof, taal en identiteit. Dit was die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) se Nasionale Redenaars- en Kultuurfees wat op 22 en 23 Augustus aangebied is. Ongeveer 130 leerders van reg oor Suid-Afrika het met hul beste toesprake die gehoor beïndruk. Elke [...]

  • Orania CVO-skool besoek die Voortrekkermonument Leerlinge van die Orania CVO-skool het die Voortrekkermonument in Augustus ná afloop van hulle nasionale BCVO- kultuur-en-redenaarsbyeenkoms in Pretoria besoek. Ongeveer 20 leerlinge, al die pad van die Noord-Kaap, het die geleentheid gehad om hierdie wêrelderfenisbaken te besoek en meer oor die Groot Trek, Bloedrivier en ons geskiedenis te leer. [...]

  • Die Senotaafsaal in die Voortrekkermonument was Sondag 10 Augustus gevul met kerslig, musiek en herinnering – ’n gepaste ruimte vir die “Winternag”-kersligskemerkonsert, een van die hoogtepunte van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se weeklange 150-jarige viering van die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA). Dit was enersyds ’n huldeblyk aan Eugène Marais [...]

  • Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en die Afrikaanse Protestante Akademie (APA) het op 13 Augustus ’n huldeblyk aan die Afrikaanse taal en kultuur gebring met ’n luisterryke Eeufeesglansaand in die historiese Senotaafsaal van die Voortrekkermonument. Die geleentheid was ’n hutspot van geskiedenis, musiek, poësie en gesellige samesyn – alles in die gees van ’n [...]

  • Afrikaans is nie net ’n taal wat op ’n dag toevallig uit die niet verskyn het en tot wêreld- en akademiese taal gegroei het nie. Sy is deel van ons wesenswortels, leef in mond én hart. Dit is hoe jy jou kinders troos, hoe jy jou ouers groet, hoe jy saam met jou vriende lag. [...]

  • Taalweek is ’n jaarlikse hoogtepunt wat deur die Orania Kunsteraad (OKeR) aangebied word. Vanjaar se taalweek was besonder spesiaal, want nie net vier ons die eeufees van Afrikaans as amptelike landstaal nie, maar in Augustus is die 150ste bestaansjaar van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) ook gevier. Die program het iets vir elke ouderdom [...]

  • Vryheid en oorvloed, die jongste werk van dr. Carel Boshoff, voorsitter van die FAK-direksie, is op 15 Augustus tydens ’n ontbyt in die Kruger-galery by die Voortrekkermonument bekendgestel. Dié bekendstelling was ter afsluiting van die FAK se weeklange 150ste herdenking van die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA). Volgens Boshoff is dit ’n [...]

  • Op 14 Augustus 2025, presies 150 jaar ná die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl, het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en die Afrikanerbond (AB) die Kruger-galery by die Voortrekkermonument gevul met denkers, skrywers, opvoeders, kultuurleiers en mediafigure vir die GRA150 Taalsimposium. Die tema, ’n Voëlvlug oor die geskiedenis [...]