• Op 9 Augustus gaan die Voortrekkermonument-terrein borrel en bruis met Afrikaanse kultuur, kreatiwiteit en kuier wanneer die FAK vir die eerste keer ooit ’n bielie van ’n gemeente- en gemeenskapsbasaar aanbied, en dit in ’n jaar van dubbele viering. Nie net word die 100ste herdenking van Afrikaans as amptelike taal gevier nie, maar haar wortels [...]

  • Die geliefde komponis Chris Lamprecht (97) se waardevolle versameling musiekstukke, persoonlike publikasies en memorabilia is onlangs deur sy seun, Charl Lamprecht, aan die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) geskenk. Dié skenking, wat nou deel vorm van die FAK-versameling in die argief van die Erfenisstigting (ES), is ’n kulturele skatkis wat van Lamprecht se lewenslange toewyding [...]

  • Saterdag 19 Julie was die 60ste herdenking van die tragiese afsterwe van ’n belowende jong digter. Ingrid Jonker het op hierdie dag in 1965 in die see by Drieankerbaai verdrink. Sy was maar 31 jaar oud. Jonker het reeds op 5-jarige ouderdom haar eerste gedig geskryf. Van haar eerste gedigte is in Die Jongspan, die [...]

  • Die FAK se Kultuurnetwerk in Pietersburg (Polokwane) het sy ernstige kommer uitgespreek oor die plaaslike munisipaliteit se versuim om die Pietersburg-konsentrasiekampkerkhof in stand te hou en te beveilig. Daar is ook ’n brief aan die munisipaliteit gerig met indringende vrae oor die pad vorentoe. Die herdenkingsmonument ter ere van die Anglo-Boereoorlog se eeufees, wat in [...]

  • Op Saterdag 19 Julie kom 30 jong Oraniërs saam om koppe bymekaar te sit en meer te leer oor Orania en Afrikanerwees. Hulle leer nie net oor Orania nie, maar ook oor toekomsdenke, vryheid, liefde vir ons volk, kultuur en taal. Die dag word ingedeel in hoofsaaklik vier onderwerpe wat die tema Verdedig en Verduidelik [...]

  • Op 9 Augustus gaan die Voortrekkermonument-terrein ’n lewendige feesterrein word wanneer stalletjiehouers en besoekers opdaag vir die grootste Afrikaanse gemeenskapsbasaar in die land. Hierdie geleentheid, aangebied deur die FAK, bring ’n huldeblyk aan twee besondere mylpale: ’n eeu van Afrikaans as amptelike landstaal en die honderd-en-vyftigste bestaansjaar van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA), [...]

  • Magersfontein het op Saterdag 12 Julie lewendig geword toe die FAK se Noord-Kaapse kultuurnetwerk ’n gesinsdag en piekniek op dié geskiedkundige slagveld net buite Modderrivier aangebied het. Sowat 40 besoekers het aan die toer deelgeneem en ’n dag van kultuurerfenis, gesellige kuier en leersame oomblikke beleef. Die hoogtepunt van die dag was ongetwyfeld die geskiedenistoer [...]

  • Die gevandaliseerde Trichard-Potgieter-Monument op die R532, noord van Graskop tussen God’s Window en Bourke’s Luck, is tot sy eertydse glorie herstel en op Saterdag 28 Junie weer onthul. Johan de Bruin, bemarkingsbeampte van die Kultuurtuiste het ook moue opgerol om die gevandaliseerde Trichardt-Potgieter-Monument te herstel. (Foto: Charles Rademeyer) Hierdie erfenisbaken is in 1976 [...]

  • Ons wil graag met julle deel dat Juan Boucher weens verhoogde druk op sy professionele skedule en beperkte beskikbaarheid, ongelukkig as Ghoeroe van vanjaar se Skryf’it-liedjieskryfkompetisie moes onttrek. Ons sê vir Juan opreg dankie vir sy entoesiasme en betrokkenheid, en wens hom alle sukses toe met sy toekomstige projekte. Maar moenie vrees nie – ons musiekreis gaan volstoom voort! Ons [...]

  • Op 23 Junie 1905, vandag 120 jaar gelede, verskyn ’n gedig, “Winternag”, in die koerant ‎𝘓𝘢𝘯𝘥 𝘦𝘯 𝘝𝘰𝘭𝘬. Die stigter en redakteur van die koerant was Eugène Marais; hy was ook die ‎digter van “Winternag”.‎ ‎“Winternag” verskyn in ’n tyd toe die Tweede Afrikaanse Taalbeweging na die Anglo-‎Boereoorlog begin momentum kry. Die gedig word beskou [...]